# Build One South Africa sê Kaapstad se verlies van sy skoon ouditstatus toon dat die stad voltydse leierskap benodig. Die ouditeur-generaal het volgens berigte die stad se skoon ouditstatus herroep weens swakpunte in verkryging en die bestuur van die voorsieningsketting. Roger Solomons van BOSA voer aan die inwoners word onderwerp aan stygende lewenskoste, infrastruktuurdruk, […]
# Businessman Tumelo Nku has refused to reveal how he obtained certain information, telling the Madlanga Commission that disclosing the source could incriminate him. Nku is accused of coordinating with suspended Gauteng Traffic Police Chief Inspector, Samuel Mashaba, to stage a false police bust to steal the confiscated cocaine. Nku has disputed claims of being […]
# Die DA veroordeel die Nasionale Vervolgingsgesag se pleitooreenkoms met die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala as verraad teen aanspreeklikheid. Die staat en die verdediging het tydens sy verskyning in die Pretoriase Handelsmisdaadhof ooreengekom op ‘n vonnis van 15-jaar, met sewe-jaar opgeskort, vir bedrog, korrupsie en geldwassery wat verband hou met ‘n Medicare24-polisietender van 228-miljoen-rand. Die […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê passasiers op Air Europa se eerste regstreekse vlug van Madrid na Gauteng kon die eerste keer die slim-besoekersinligtingsentrum op die OR Tambo-internasionale lughawe ervaar. Sy het voor die Nasionale Raad van Provinsies beklemtoon dat die papierlose platform besienswaardighede in al nege provinsies bekendstel. De Lille sê […]
# Build One South Africa says the loss of Cape Town’s clean audit status shows the city needs full-time leadership. The Auditor-General has reportedly revoked the city’s clean audit status due to weaknesses in procurement and supply chain management. BOSA’s Roger Solomons argues residents are facing rising living costs, infrastructure pressures, congestion and safety concerns, […]
# Die vakbondfederasie Cosatu vra Suid-Afrika, Botswana, Eswatini, Lesotho en Namibië om hul stelsel vir die verdeling van doeane‑inkomste te hersien. Suid-Afrika bied môre in Kaapstad die negende beraad van staatshoofde en regeringsleiers van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie aan. Die vyf lidlande sal belangrike kwessies bespreek rondom streeks-ekonomiese integrasie, nywerheidsontwikkeling en handelsamewerking. Cosatu se woordvoerder, Zanele […]
# The DA has condemned the National Prosecuting Authority’s plea agreement with businessman Vusimuzi “Cat” Matlala, calling it a betrayal of accountability. During his appearance at the Pretoria Specialised Commercial Crimes Court, the state and defence agreed to a 15-year sentence, with seven years suspended, for fraud, corruption and money laundering linked to a 228-million-rand […]
# Die Spaanse lugredery Air Europa het sy eerste gereelde diens na Afrika suid van die Sahara bekendgestel, met ‘n regstreekse roete tussen Madrid en Gauteng wat vanoggend op die OR Tambo Internasionale Lughawe geland het. Die diens, wat gisteraand begin het, sal drie keer per week op ‘n Boeing 787 Dreamliner aangebied word. Die […]
# Die Gautengse gesamentlike bedryfs- en intelligensiestruktuur sê hy is ten volle voorbereid vir Dinsdag se beplande betogings. Die struktuur het ‘n geïntegreerde bedryfsplan ingestel wat wetstoepassingsagentskappe, Binnelandse Sake en gemeenskaps-belanghebbendes betrek. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê beamptes sal die reg op vreedsame betogings beskerm terwyl hulle teen geweld, intimidasie en misdadige bedrywighede optree. Sy waarsku […]