Skip to content

Ramaphosa wil meer waarde uit Suid-Afrika se minerale kry [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet ophou staatmaak op die uitvoer van onverwerkte minerale en die invoer van produkte teen hoër pryse. Hy het by die bekendstelling van Vedanta Zinc International se Gamsberg Fase Twee Uitbreidingsprojek in die Noord-Kaap gesê die land verloor ekonomiese geleenthede deur ander lande toe te laat om sy natuurlike hulpbronne te verwerk. Hy vra groter plaaslike verwerking en sê minerale kan ander bedrywe soos energie-tegnologie ondersteun:

ENG-RamaphosaOnProjects