Skip to content

Ramaphosa vra infrastruktuur om belegging in mynbou te bevorder [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê betroubare elektrisiteit, goeie infrastruktuur en strategiese vennootskappe is belangrik om beleggings te lok en meer minerale plaaslik te verwerk. Hy het by die bekendstelling van Vedanta Zinc International se Gamsberg Fase Twee Uitbreidingsprojek in die Noord-Kaap gesê die uitbreiding sal werk skep en Suid-Afrika se posisie in die wêreld se sinkbedryf versterk. Hy sê plaaslike verwerking van minerale kan bydra dat die land groter ekonomiese voordeel trek uit natuurlike hulpbronne:

ENG-RamaphosaOnInfrastructure