# Die sakeman Suliman Carrim bly in aanhouding nadat die Pretoria-landdroshof sy borgtogaansoek tot Maandag uitgestel het. Die 49-jarige staan tereg op aanklagte volgens die Kommissiewet nadat hy versuim het om na ʼn dagvaarding voor die Madlanga-kommissie te verskyn. Carrim is Donderdagaand by die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem toe hy ʼn internasionale vlug wou haal. Die staat vra meer tyd om sy reisdokumente en adres na te gaan:
Suliman Carrim se borgtogaansoek tot Maandag uitgestel [KLANK]
ENG-MagistrateOnCarrim