# Die DA in Gauteng rig ‘n waarskuwing oor ‘n ongelyke agtergrond-ondersoekstelsel en waarsku dit stel leerders in gevaar. Die party sê hoewel die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, stappe uiteensit om voorsorgmaatreëls te verbeter, is daar steeds gapings tussen departemente. Die DA-lid, Michael Waters, vra ‘n verenigde, digitale ondersoekstelsel en ‘n tussenministeriële taakspan. […]
# Misdaadvoorkomingsoperasies in Villieria en Silverton in Pretoria het die naweek gelei tot die inhegtenisneming van 325 verdagtes vir verskeie strafregtelike oortredings. Dit sluit in moord, verkragting, gewapende roof en huisbraak. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 67 ongedokumenteerde immigrante word aangehou en verwerk vir deportasie:
# Minstens 189 skole in Ekurhuleni aan die Gautengse Oos-Rand onvervind kragafsnydings weens hulle skuld aan die munisipaliteit wat meer as 110-miljoen-rand oorskry. Die afsnyding is deel van die metro se kredietbeheerveldtog wat onbetaalde rekeninge teiken. Die provinsiale Onderwysdepartement sê befondsing is toegeken, terwyl skole rekeningkundige geskille en koördineringsfoute opper. Onderrig, eksamens en administrasie word […]
# The DA in Gauteng raises alarm over a fragmented vetting system, warning it places learners at risk. It says while Basic Education minister Siviwe Gwarube outlines steps to improve safeguards, gaps remain across departments. The DA’s Michael Waters calls for a unified, digital vetting system and an inter-ministerial task team. He says despite existing […]
# Crime prevention operations in Villieria and Silverton, Pretoria, over the weekend, resulted in the arrest of 325 suspects for various criminal offences. These include murder, rape, armed robbery and housebreaking. Police spokesperson, Johan van Dyk, says 67 undocumented immigrants were detained and processed by immigration officials for deportation:
# At least 189 schools across Ekurhuleni on the Gauteng East Rand face electricity disconnections due to municipal debt exceeding 110-million-rand. The cut-offs form part of the metro’s credit control campaign targeting unpaid accounts. The provincial Education Department says funding was allocated, while schools cite billing disputes and coordination failures. Teaching, exams, and administration have […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, sê die verkragting van ʼn 12-jarige meisie in Dobsonville, Wes-Soweto, is ʼn skrikwekkende weerspieëling van Suid-Afrika voortslepende geslagsgeweld-krisis. Die 58-jarige man wat die kind na bewering aangerand het, is gearresteer. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê die wetgewende mandaat is om altyd die regte en welstand van […]
# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebohang Maile, sê hoewel die provinsiale onderwysbegroting die afgelope jare aansienlik verhoog het, bly finansiële beperkings ʼn groot uitdaging. Die nasionale onderwysbegroting het toegeneem van 31,4-miljard-rand in 1995/96 tot net meer as 358,5-mijard in 2025/26. Die provinsiale onderwysbegroting het in dieselfde tydperk toegeneem van 4,5-miljard- tot 70,9-miljard-rand in 2026/27. […]
# Minister of Social Development, Sisisi Tolashe, says the rape of a 12-year-old girl in Dobsonville, Western Soweto, is a grim reflection of South Africa’s ongoing gender-based violence crisis. A 58-year-old man, who allegedly attacked the child, has been arrested. The department’s spokesperson, Sandy Godlwana, says it is the legislative mandate to ensure that the rights […]