# Activists and demonstrators are taking part in the annual remembrance walk for Uyinene Mrwetyana, saying the initiative honours her life while keeping her memory alive. Mrwetyana was raped and murdered in August 2019 at the Clareinch Post Office in Claremont. The walk, along Main Road between Claremont and the University of Cape Town, also […]
# Die Gauteng Gesondheidsdepartement sê beplande herstelwerk aan elektriese infrastruktuur Steve Biko Akademiese Hospitaal sal tot 1-uur vanmiddag plaasvind. Dit raak verloskunde, neonatale en pediatriese dienste, asook ses teaters en kritieke sorgeenhede, raak. Die hospitaal het hoërisiko-pasiënte verskuif en 33 elektiewe operasies herskeduleer. Noodprosedures sal voortgaan in die onaangeraakte teaters. Woordvoerder Steve Mabona sê noodmaatreëls […]
# Die vakbond Solidariteit sê gebrekkige bevorderingsprosesse het ‘n chroniese probleem binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens geword. Dit volg na ‘n uitspraak deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie wat bevind het SAPD Kaptein Christiaan du Plessis is onregverdig ‘n stasiebevelvoerderpos in Moorreesburg, Wes-Kaap, geweier en het hom vergoeding gelykstaande aan tien maande se salaris […]
# Trade union Solidarity says flawed promotion processes have become a chronic problem within the South African Police Service. This follows a Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration ruling that found SAPS unfairly denied Captain Christiaan du Plessis a station commander post in Moorreesburg, Western Cape, and awarded him compensation equivalent to ten months’ salary. […]
# Die DA sê die Wes-Kaap berei voor vir ‘n baie langer en meer ernstige brandseisoen as gevolg van El Niño en klimaatsverandering. Die provinsie se hoërisiko-brandperiode sal na verwagting van Oktober tot Mei duur. Opleiding van brandbestryders is vervroeg, terwyl owerhede indringerplantegroei skoonmaak en helikopters en waterbomme voorberei. Dave Bryant van die party sê […]
# The DA says the Western Cape is preparing for a much longer and more severe fire season due to El Niño and climate change. The province’s high-risk fire period is expected to run from October to May. Firefighter training has been brought forward, while authorities are clearing invasive vegetation and preparing helicopters and water […]
# Die Studenteraad van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie vra ‘n ondersoek na die instelling se finansiële bestuur, na weke van betogings en die opskorting van akademiese programme. Die studenteraad-president, Liyabulela Gela, sê studente, veral dié uit benadeelde omgewings, dra die las van beweerde finansiële wanbestuur. Gela het aan die SABC gesê hulle verlang […]
# Grenspolisie en gesamentlike taktiese spanne het hul optrede teen sigaretsmokkelary verskerp en verskeie smokkel-besendings ter waarde van miljoene rande onderskep. ‘n Vier-en-veertigjarige buitelandse burger is by Beitbrug in hegtenis geneem nadat 460 bokse onwettige sigarette ter waarde van ongeveer 2,1-miljoen-rand na bewering in ‘n vragmotor versteek was. Soortgelyke beslagleggings ter waarde van ongeveer twee-miljoen-rand […]
# The Gauteng Health Department says Steve Biko Academic Hospital is undergoing planned electrical infrastructure repairs today until 1pm, affecting obstetrics, neonatal and paediatric services, as well as six theatres and critical care units. The hospital has relocated high-risk patients and rescheduled 33 elective surgeries. Emergency procedures will continue in unaffected theatres. Spokesperson Steve Mabona […]