Skip to content

Bendelid sterf in skietgeveg met polisie in Inanda, KZN [KLANK]

# KwaZulu-Natal se polisie het ʼn verdagte in Inanda doodgeskiet wat gesoek is vir ernstige en geweldsmisdade soos moord, poging tot moord, ontvoering en huisroof. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê hulle het inligting ontvang dat die verdagte by ʼn huis in Ndimande-weg in die Mzomusha-gebied van Newtown C is. Hy sê hulle het vyf mans in die huis aangetref:

ENG NetshiundaONWanted