# Die Gautengse Taakspan oor Politieke Moorde het die EFF-lid, Aaron Makola wat in Bronkhorstspruit as vermis aangemeld is, gevind. Die 51-jarige Makola het op 10 Julie vermis geraak en sy voertuig is later verlate gevind. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die taakspan het die ondersoek oorgeneem nadat hulle met Makola se familie vergader […]
# Die Ekurhuleni-raad het die hoof van menslike hulpbronne, Linda Gasheka, die hoof van regsdienste, Kemi Behari, en Moloko Monyepao afgedank na bewerings van wangedrag. Gasheka en Behari is by die Madlanga-kommissie beskuldig dat hulle die geskorste hoof van die Ekurhuleni Metropolisiedepartement, Julius Mkhwanazi, beskerm het en salarisverhogings van 600-duisend-rand ontvang het. Monyepao is afgedank […]
# The Gauteng Political Killings Task Team has found the body of EFF member Aaron Makola, who was reported missing in Bronkhorstspruit. The 51-year-old went missing on 10 July and a day later his vehicle was found abandoned. National spokesperson, Athlenda Mathe, says the task team took over the investigation after meeting with Makola’s family […]
# Die Vryheidsfront Plus het ‘n klag by die Openbare Beskermer ingedien teen die speaker van die Tshwane Metroraad, Mncedi Ndzwanana. Dit volg op die DA se dringende hofaansoek rakende die skorsing van die stadsbestuurder, Johann Mettler. Dit volg na twee omstrede stemme wat daartoe gelei het dat Mettler voorlopig geskors is en die hoof […]
# The Ekurhuleni Council has resolved to dismiss the head of human resources, Linda Gasheka, the head of legal services, Kemi Behari, and the head of HR Services, Moloko Monyepao, following findings of misconduct. Gasheka and Behari were implicated at the Madlanga Commission, accused of protected suspended Ekurhuleni Metropolitan Police Department chief Julius Mkhwanazi, while […]
# The Freedom Front Plus has lodged a complaint with the Public Protector against the Speaker of the Tshwane Metro Council, Mncedi Ndzwanana. This follows the DA’s urgent court application regarding the suspension of City Manager Johann Mettler. These are two controversial votes that resulted in Mettler being placed on precautionary suspension and Chief Financial […]
# Die beleërde radioloog en televisie-dokter Pieter Henning is dood in ‘n botsing in Potchefstroom in Noordwes. News24 berig Henning se voertuig het gisteraand ‘n lamppaal en verskeie bome getref. Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek. Die medestigter van Keystone Radiology was die onderwerp van ‘n voortgesette ondersoek deur die Raad vir Gesondheidsberoepe van […]
# Beskuldigde nommer een in die Vusimuzi “Cat” Matlala-verhoor, Musa Kekana, beweer die polisie het hom gemartel ná sy inhegtenisneming in April 2024. Kekana het in die Hooggeregshof in Johannesburg beweer hy is aangerand tot hy bloed gehoes het. Sy regsverteenwoordiger, Riaan Gissing, wil hê getuienis en verklarings wat ná sy inhegtenisneming verkry is, moenie […]
# Die DA sê die Gautengse regering bestee meer as 230-miljoen-rand per jaar aan gehuurde onderwysdistrikskantore terwyl skole onderwerp word aan ernstige begrotingsbesnoeiings. Die woordvoerder van die DA, Michael Waters, het bevraagteken waarom staatsgeboue nie in plaas van privaat huurkontrakte gebruik word nie. Waters sê die besteding vind plaas terwyl sommige skole sukkel om munisipale […]