Skip to content

GOOD-party bekommerd oor voorgestelde verkoop van Paardevlei-grond wat vir laekostebehuising bedoel was [KLANK]

# Die GOOD-party sê die nasionale ministerie van Menslike Nedersettings moet vasstel of grond wat met fondse van die nasionale behuisingstoelaag gekoop is, aan privaat ontwikkelaars verkoop mag word. Die party beweer die Stad Kaapstad wil nog ʼn groot stuk grond verkoop wat aangekoop is met fondse wat behuising aan armes moes voorsien. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die metro wil twee stukke grond by Paardevlei in Somerset-Wes verkoop, maar dis aangekoop vir behuisingsdoeleindes:

ENG HerronONPaardevleiLandSale