# United Kingdom senior detective Lee Martins has praised South African authorities following the arrest of murder suspect Mark Tshuma in Johannesburg. Tshuma is wanted in the UK for the murders of his wife, Ntobeko Zandile Tshuma, and their two daughters. Martins says Tshuma fled the UK through Dubai before travelling between South Africa and […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane sê beroepspolitici is totaal verwyder van die werklikheid waarmee gewone Suid-Afrikaners te kampe het. Maimane het in Ekurhuleni beklemtoon dat BOSA voorkeur gee aan partykandidate sonder vorige politieke bande en aangevoer dat hulle die uitdagings van werkloosheid, armoede en misdaad beter verstaan. Hy waarsku misdaadnetwerke […]
# Build One South Africa leader Mmusi Maimane says career politicians are disconnected from the realities facing ordinary South Africans. Speaking in Ekurhuleni, Maimane emphasised that BOSA prioritises party candidates with no previous political affiliation, arguing that they better understand the challenges of unemployment, poverty and crime. He also warned that criminal networks are influencing […]
# Die Johannesburgse Metropolisie waarsku motoriste oor groot verkeersvertragings weens ‘n protesoptog in Orange Grove en Norwood. JMPD-woordvoerder Xolani Fihla sê die optog het by die BP-garage in Louis Bothalaan begin en beweeg nou na die Norwood-polisiestasie. Wetstoepassers monitor en implementeer tydelike padsluitings. Hy doen ‘n beroep op motoriste om alternatiewe roetes te gebruik, insluitend […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department has warned motorists of major traffic delays due to a protest march in Orange Grove and Norwood. JMPD spokesperson Xolani Fihla says the march started at the BP Garage on Louis Botha Avenue and is heading to the Norwood Police Station. Law enforcement officers are monitoring and implementing temporary […]
# Boere in Mpumalanga is bekommerd oor vertragings in die bekendstelling van bek-en-klouseer-entstowwe en waarsku die huidige tempo is te stadig. Die Rooivleisprodusente-organisasie sê slegs 33-duisend-500 beeste is ingeënt uit 61-duisend dosisse wat ontvang is. Die Gert Sibande-distrik is die hardste deur die uitbreking getref. Die provinsiale bestuurder Hennie Laas het die Departement van Landbou […]
# Twee mans is in hegtenis geneem nadat polisiebeamptes ‘n gekaapte voertuig en vermoedelike menslike organe by ‘n woning in Naledi, Soweto, ontdek het. Die woordvoerder van die Johannesburgse Metropolisie, Xolani Fihla, sê die taktiese reaksie-eenheid het ‘n wenk opgevolg oor ‘n voertuig wat by die eiendom afgetakel word. Hy het verduidelik dat met verdere […]
# Die Minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die arrestasie verwelkom van ‘n amptenaar van die Grensbestuursowerheid wat van korrupsie by die Maseru-grenspos beskuldig word. Die amptenaar is in hegtenis geneem na ‘n gesamentlike ondersoek waarby Binnelandse Sake se Teenkorrupsie-tak, die SAPD se Misdaadintelligensie-eenheid en Ladybrand-speurders betrokke was. Die beampte het na bewering ‘n […]
# Die Madlanga-kommissie het bewerings van afpersing en korrupsie teen die senior ondersoeker van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Suneel Bellochun, aangehoor. Die ondersoeker was onlangs betrokke by sakeman Vusimusi Matlala se pleitooreenkoms oor die SAPD-Medicare24-tender. Bellochun het na bewering gereelde beskermingsbetalings geëis van ongedokumenteerde Pakistanse spaza-winkeleienaars in die Oos-Kaap. Getuie N het bankrekords ingedien wat […]