# Die Handelsmisdaadhof in Pretoria het die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala se pleitooreenkoms van agt-jaar tronkstraf vir bedrog, korrupsie en geldwassery verwerp. Dit handel oor die Medicare24-tender van 228-miljoen-rand. Landdros Ignatius du Preez beskryf Matlala as die baasbrein van die operasie en wonder of sy samewerking opregte berou is of ‘n poging om ‘n ligter […]
# The Pretoria Specialised Commercial Crimes Court has rejected businessman Vusimusi “Cat” Matlala’s eight-year prison sentence plea for fraud, corruption and money laundering linked to a 228.6-million-rand SAPS-Medicare24 tender. Magistrate Ignatius du Preez described Matlala as the scheme’s mastermind. He questioned whether his cooperation reflects genuine remorse or an attempt to secure a lighter sentence. […]
# Een persoon is dood in gewelddadige betogings teen onwettige immigrante in Alexandra in die noorde van Johannesburg. Die polisie sê inwoners het spaza-winkels in buitelandse besit geplunder toe skote afgevuur en die slagoffer noodlottig gewond is. Die persoon is nog nie geïdentifiseer nie en niemand is nog in hegtenis geneem nie. Geweld het gisteraand […]
# Die Departement van Korrektiewe Dienste het amptelik volle bedryfs-verantwoordelikheid aanvaar vir die Mangaung-korrektiewe sentrum in Bloemfontein in die Vrystaat. Die sentrum was in die nuus ná die ontsnapping van die veroordeelde moordenaar en verkragter, Thabo Bester, in Mei 2022. Dit is nou bekend as die Grootvlei-maksimum korrektiewe sentrum, en sal die Vrystaat en die […]
# Western Cape MEC of Education, David Maynier, says the department has made great strides toward delivering on its vision of quality education for every learner over the past four years. As a result of president Cyril Ramaphosa’s cabinet reshuffle, Maynier has been promoted, becoming the new minister of Fisheries, Forestry and the Environment. Maynier […]
# Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka, vra inwoners om nie verlate geboue en grond onwettig te beset nie. Hy het in Soshanguve met die leierskap van die Sentrale Hostel in Blok H vergader om die behuisingsprobleme van die inwoners te bespreek en die metro se voorgestelde oplossings te verduidelik. Die gebou is […]
# Een persoon is dood en elf beseer toe ʼn bus wat passasiers van KwaZulu-Natal na die repatriasie-kamp in Musina, Limpopo, vervoer het, op die N1 sowat vier kilometer van die Beitbrug-grenspos omgeslaan het. Die bestuurder het vermoedelik weens uitputting beheer oor die voertuig verloor. ʼn Woordvoerder van Limpopo se Vervoerdepartement, Mashudu Mabata, sê daar was […]
# One person was killed following violent anti-illegal immigration protests in Alexandra in the north of Johannesburg. Police say community members were looting foreign-owned spaza shops when shots were fired, fatally wounding the victim. The person has not yet been identified, and no arrests have been made. Violence escalated in Alexandra last night after nationwide […]
# The Department of Correctional Services has officially assumed full operational responsibility for the Mangaung Correctional Centre in Bloemfontein in the Free State. It made headlines following the escape of rape and murder convict Thabo Bester in May 2022. It has been renamed the Grootvlei Maximum Correctional Centre, covering the Free State and the Northern […]