# Die Gautengse Gesondheidsdepartement veroordeel die diefstal van openbare eiendom by die Hillbrow-sentrum vir gemeenskapsgesondheid in Johannesburg. Drie werkers van die Uitgebreide Openbarewerkeprogram is vasgetrek vir die diefstal van 45 bokse A4-papier by die sentrum. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die diefstal van openbare hulpbronne wat die lewering van gesondheidsdienste moet ondersteun, is […]
# The Gauteng Department of Health has strongly condemned the theft of public property at Hillbrow Community Health Centre in Johannesburg. Three Expanded Public Works Programme workers were arrested in connection with the theft of 45 boxes of A4 printing paper from the health centre. The department’s spokesperson, Steve Mabona, says the theft of public resources […]
# Die DA in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit verwelkom die raad se goedkeuring van die skeidingsooreenkoms met die munisipale bestuurder, Monde Stratu. Hy was sedert Maart 2017 die munisipaliteit se bestuurder. Marais Kruger van die DA sê die onlangse gebeure rondom die Padagentskap-funksie weerspieël die gevolge van swak administratiewe leierskap. Hy sê in plaas daarvan dat die […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die lewenslange vonnis verwelkom wat die Pretoriase Streekshof opgelê het aan ‘n leerdervervoerbestuurder van Mamelodi wat ‘n negejarige kind verkrag het. Woordvoerder Lumka Mahanjana sê die 41-jarige Given Mphahlele het die kind in Junie 2021 in sy huis verkrag en gedreig om haar ma te vermoor as sy haar vertel. […]
# The DA in the Garden Route District Municipality has welcomed the municipal council’s approval of the mutual separation agreement with the municipal manager, Monde Stratu. He served as the municipal manager since March 2017. The DA’s Marais Kruger says recent events surrounding the Roads Agency Function illustrated the consequences of poor administrative leadership. He […]
# Polisie in Gauteng ondersoek twee aanklagte van moord, poging tot moord en besit van onwettige vuurwapens en ammunisie. Dit volg na gister se skietery tussen vermeende onwettige mynwerkers en die polisie in Roodepoort, wes van Johannesburg. ʼn Polisiewoordvoerder, Tintswalo Sibeko, sê hulle het gereageer op berigte van ʼn skietery op ʼn oop veld in […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed the life sentence imposed by the Pretoria Regional Court on a Mamelodi learner transport driver who raped a nine-year-old girl. Spokesperson Lumka Mahanjana says 41-year-old Given Mphahlele raped the child at his home in June 2021 and threatened to kill her mother if she disclosed the incident. She […]
# Gauteng police are investigating two counts of murder, attempted murder, and possession of unlicensed firearms and ammunition. This follows a shootout between suspected illegal miners and the police in Roodepoort west of Johannesburg yesterday. Police spokesperson Tintswalo Sibeko says when they responded to reports of a shooting in an open field in Roodepoort, the […]
# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, sê vaardigheidsontwikkeling is van kritieke belang om ekonomiese groei te dryf, volhoubare werksgeleenthede te skep en ‘n bekwame werksmag vir die toekoms te bou. Hy het gister die Gautengse Menslike Hulpbronontwikkelingsraad bekendgestel, in reaksie op die provinsie se ekonomiese behoeftes. Lesufi sê die provinsiale regering is daartoe verbind om […]