# Inwoners van Johannesburg moet hul veiligheid eerste stel en voorsorg tref ná grootskaalse oorstromings in dele van die stad, insluitend Soweto. Motoriste en voetgangers word dringend versoek om oorstroomde paaie, brûe en duikweë te vermy, en bestuurders word gevra om stadiger te ry en alternatiewe roetes te gebruik. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, […]
# Solidarity’s Schools Support Centre warns Gauteng’s placement crisis is not the system’s fault. The centre says the online admissions system is not to blame for 77-thousand Grade 1 and Grade 8 applicants remaining unplaced for the 2027 school year. It blames poor planning, capacity constraints and pressure on schools in populated areas. The centre’s […]
# Johannesburg residents must prioritise their safety and take extra precautions following significant flooding in parts of the city, including Soweto. Motorists and pedestrians are urged to avoid flooded roads, bridges and underpasses, while drivers are advised to reduce their speed and use alternative routes. Government deputy spokesperson William Baloyi says the Johannesburg Roads Agency […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die bendelid Tyler Swiegland ‘n vonnis van 20-jaar-plus opgelê vir moord, poging tot moord en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Dit volg op ‘n voorval in Riverlea in Julie 2023 waar hy ‘n vrou doodgeskiet en ander mense gewond het. ‘n Polisie-woordvoerder Tintswalo Sibeko het die […]
# Herstemmery is aan die gang in die Bongani-gemeenskapsaal in Wyk Drie in Douglas in die Siyancuma-munisipaliteit in die Noord-Kaap. Dit volg op ‘n voorval op 5 November toe ‘n honderd stembriewe verwoes is tydens die ontwrigting van stem-tellery by ‘n stempunt. Die uitslag sal die wyk se verteenwoordiging op die raad bepaal. Die herstemming […]
# Regters besoek vandag die Lindela-repatriasiesentrum in Krugersdorp, Gauteng, terwyl die hofsaak oor die aanhouding van asielsoekers voortduur. Nick Ferreira van die Verenigde Nasies se vlugtelingagentskap sê Artikel 31 van die VN-vlugtelingkonvensie van 1951 beskerm mense wat ‘n land onreëlmatig binnekom en nie net dié wat by grensposte asiel vra nie. William Mokhare van die […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Vlak 2-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms oor sentraal- en suid-Gauteng vandag. Voorspellers verwag ‘n 60-persent kans op verspreide buie en donderstorms, wat swaar reën, plaaslike oorstromings, hael, oormatige weerlig en sterk, skadelike wind kan meebring. Die woordvoerder van die Johannesburgse Noodienste, Robert Mulaudzi, vra inwoners om op ‘n hoë […]
# The South African Weather Service has issued a Level 2 warning for severe thunderstorms over central and southern Gauteng today. Forecasters expect a 60-percent chance of scattered showers and thunderstorms, bringing heavy downpours, localised flooding, hail, excessive lightning and strong, damaging winds. Johannesburg Emergency Management Services spokesperson Robert Mulaudzi urges residents to remain on […]
# Re-voting is under way at Bongani Community Hall in Ward Three in Douglas in the Northern Cape’s Siyancuma Local Municipality. This follows an incident on 5 November when 100 ballot papers were destroyed during a disruption at a vote-counting station. The voting will determine the ward’s representation in the municipality. The re-vote was scheduled […]