# Die eiendomsbedrogsaak teen die beweerde misdaadbaas Vusumuzi ‘Cat’ Matlala en drie medebeskuldigdes is in die Pretoria-Landdroshof tot 11 Februarie 2027 vir verdere ondersoek uitgestel. Die beskuldigdes staan tereg op aanklagte wat verband hou met ‘n beweerde bedrogskema rakende luukse huurkontrakte in Waterkloof, Pretoria. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana, sê die uitstel […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, lei ‘n gemeenskaps-uitreikprogram in eFameni, Mthatha, om regeringsdienste nader aan inwoners te bring. Die projek is verbind aan die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA en laat gemeenskappe toe om op een plek toegang tot inligting te kry, met regeringsverteenwoordigers te skakel en hul bekommernisse te opper. Pule sê di […]
# Die adjunk Openbare Beskermer, Dinkie Dube, waarsku personeeltekorte, verouderde infrastruktuur en lang wagtye benaadeel dienslewering in die Mahikeng-provinsiale hospitaal in Noordwes. Sy het tydens ‘n beoordeling van gesondheidsdienste as deel van die Goeie Staatsbestuur-veldtog, verwys na pasiënte se klagtes oor lêers wat wegraak en vertragings met dienslewering. Dube beklemtoon die hospitaal se infrastruktuur moet […]
# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, sê hulle is gereed om veiligheid te handhaaf en te reageer op enige ontwrigtings tydens Woensdag se munisipale verkiesing. Hy sê daar is ‘n toegewyde bedryfsplan met afsonderlike ontplooiings om moontlike bedreigings die hoof te bied. Dyantyi sê die polisie sal nie beamptes van bestaande operasies onttrek om verkiesingsverwante […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die kabinet gevra om die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se aanstelling as nasionale hoof van die Valke goed te keur. Cachalia het ‘n dokument vir goedkeuring voorgelê. Die versoek sal na verwagting so gou moontlik oorweeg word. Die departement se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die aanstelling […]
# The property fraud case against alleged criminal kingpin Vusumuzi ‘Cat’ Matlala and three co-accused has been postponed to the February 11, 2027 in the Pretoria Magistrate’s Court for further investigations. The accused face charges linked to an alleged luxury lease fraud scheme in Waterkloof, Pretoria. National Prosecuting Authority spokesperson Lumka Mahanjana says the postponement […]
# Western Cape police commissioner Sizakhele Dyantyi says they are prepared to maintain safety and respond to any disruptions during Wednesday’s local government elections. He says the election has a dedicated operational plan, with separate deployments to address potential threats. Dyantyi says police will not withdraw personnel from existing operations to manage election-related security. He […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia has asked cabinet to approve the appointment of KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi as national head of the Hawks. Cachalia has submitted a memorandum seeking approval, which is expected to be considered at the earliest opportunity. Police Ministry spokesperson Kamogelo Mogotsi says the appointment is important to ensure strong […]
# The National Prosecuting Authority through its Asset Forfeiture Unit in Mpumalanga has secured a provisional restraint order over assets worth an estimated 99-million-rand linked to businessman Joe Sibanyoni and others. The order was granted yesterday by the High Court in Mpumalanga sitting in Middelburg. The assets include properties in Centurion and Pretoria, luxury vehicles, […]