# The Tshwane Metro Police Department arrested a suspect impersonating a city electricity contractor while illegally reconnecting electricity for fees in Soshanguve. Spokesperson Puleng Motholo says they received a tip-off from vigilant residents about unauthorised reconnections. She says members found a man actively reconnecting electricity at one of the residences that had been previously disconnected […]
# ActionSA sê al is Stad Johannesburg Afrika se voorste handelsentrum, sukkel hy steeds om ʼn betroubare, veilige, bekostigbare en doeltreffende vervoerstelsel te voorsien. ʼn Partywoordvoerder, Lebo Mokoka, sê inwoners staan voor dagbreek op om oorvol taxi’s, onbetroubare busse en treine wat dikwels nie betyds of glad nie opdaag nie, te haal. Sy sê dis […]
# ActionSA says despite the City of Johannesburg being Africa’s leading commercial hub, it continues to struggle to provide a reliable, safe, affordable, and efficient public transport system. The party’s Lebo Mokoka says residents wake up before dawn to catch overcrowded taxis, unreliable buses, and trains that often fail to arrive on time or at […]
# Eskom sê die elektrisiteitstoevoer is ten volle herstel aan alle Khayelitsha-klante wat geraak is deur Donderdagaand se kragonderbreking. Inwoners was woedend en gefrustreerd nadat die township as gevolg van verskeie probleme, onder meer onwettige verbindings, in duisternis gedompel is. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê dit beklemtoon weereens die skadelike uitwerking van onwettige verbindings, diefstal en […]
# Die GOOD-party sê hy verwerp die DA se bewerings dat partye gehelp het om finansiële onbestendigheid in die Theewaterskloof Munisipaliteit te skep, en dat die Wes-Kaapse regering in 2024 gedwing is om in te gryp. Weldon Wells van GOOD sê die eerste poging vir die voorlegging van die ongemagtigde uitgawes van 2023/2024 aan die […]
# Eskom says electricity supply has been fully restored to all Khayelitsha customers affected by the power outage that occurred last Thursday night. The township was plunged into darkness following several issues, including illegal connections, leaving residents angry and frustrated. Eskom spokesperson, Daphne Mokwena, says this once again highlighted the damaging impact of illegal connections, […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het die diefstal en vandalisme wat die naweek by die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal plaasgevind het, veroordeel. Sekuriteitsbeamptes het ʼn man met gesteelde krane betrap. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê diefstal en vandalisme van gesondheid-infrastruktuur belemmer dienslewering en het ʼn negatiewe uitwerking op pasiënte by alle fasiliteite:
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die voortvlugtige Ndodana Mkhanyisi Tshuma sal aan Brittanje uitgelewer word sodra al die nodige dokumente onderteken is. Die 45-jarige Zimbabwiese burger, wat deur Interpol gesoek word vir die moord op sy vrou en twee kinders in die Verenigde Koninkryk, is verlede week in Johannesburg […]
# The GOOD Party says it rejects the DA’s claims that parties helped create financial instability in the Theewaterskloof Municipality, and that the Western Cape Government was forced to intervene in 2024. GOOD’s Weldon Wells says the first attempt to present the 2023/2024 unauthorised expenditure to the Municipal Public Accounts Committee was halted because the […]