# Four suspects, including suspended City of Ekurhuleni head of legal services, Kemi Behari, have been arrested by the Madlanga Commission’s Recommendations Task Team. Behari was implicated at the Madlanga Commission after it emerged that he allegedly shielded Ekurhuleni Metropolitan Municipality Police Department chief Julius Mkhwanazi from disciplinary action. National Police spokesperson, Athlenda Mathe, says […]
# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Jack Bloom, vra die Mogale City plaaslike munisipaliteit in Gauteng om die instandhouding van waterinfrastruktuur te verbeter en pogings om onnodige waterverlies weens lekkasies te voorkom, te monitor. Hy het gister ʼn oorsigbesoek aan Dan Pienaarville in Krugersdorp gebring om ʼn waterlek te ondersoek wat al drie jaar […]
# Die ANC in Kaapstad sê agter die DA se beeld van goeie bestuur is verwaarloosde gemeenskappe, vervalle infrastruktuur en ʼn munisipaliteit wat nie die grondwetlike regte van baie inwoners handhaaf nie. Volgens die Openbare Beskermer se verslag lewer die metro nie basiese dienste in Langa en Khayelitsha nie. Judy-Ann Stevens van die ANC sê […]
# The Board of Healthcare Funders says across its 25th annual conference, one principle anchored every session: the patient must remain at the centre of every regulatory and industry decision. The conference, which was held in Cape Town this week, has concluded. BHF’s Katlego Mothudi says industry representatives echoed the call for closer partnership while highlighting areas […]
# Deputy minister of Water and Sanitation, Jack Bloom, has urged the Mogale City Local Municipality in Gauteng to strengthen its maintenance and monitoring efforts to prevent unnecessary loss of water due to prolonged water leaks. He conducted an oversight visit to Dan Pienaarville in Krugersdorp, within the municipality, yesterday to inspect a water leak […]
# The ANC in Cape Town says behind the DA’s carefully manufactured image of “good governance” lies a painful reality of neglected communities, crumbling infrastructure, and a municipality that has failed to uphold the constitutional rights of many residents. The Public Protector’s report found that the metro failed some of its most vulnerable communities by […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, het die metro se besluit verdedig om 3,8-miljard-rand by die Duitse staatsbeheerde ontwikkelingsbank, KfW, te leen. Dit sal City Power help om die netwerk vinniger op te knap, meters op te gradeer en hernubare-energieprojekte befonds om energiesekerheid in die metro te bevorder. Sowat 1,75-miljard-rand is opsygesit vir Johannesburg Water […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê langdurige swak plekke in die openbare gesondheidstelsel moet dringend aangespreek word. Dit volg nadat die Gesondheidsombud bevind het die dood van ses gesondheidswerkers by mediese instellings in KwaZulu-Natal was nie die gevolg van swak werksomstandighede of afknouery en viktimisasie in die werkplek nie. Die ondersoek het wel […]
# Die prokureur, Peet Viljoen wat van die rol geskrap is, sê hy gaan die Nasionale Vervolgingsgesag vir 500-miljoen-rand dagvaar weens onregmatige vervolging. Hy staar minstens 400 aanklagte in die gesig, insluitend bedrog, korrupsie en diefstal wat verband hou met die vermeende bedrieglike verkope van 46 eiendomme van die Johannesburg Eiendom-maatskappy. Viljoen het gister aan […]