# Die plastiekherwinningsorganisasie Polyco het sy Packa-Ching-herwinningsnetwerk in KwaZulu-Natal uitgebrei met ‘n nuwe mobiele herwinningseenheid wat in KwaMashu bekendgestel is. Die eenheid, wat deur die Itheku herwinningsgroep bedryf word, sal gemeenskappe groter toegang tot betaalde herwinningsgeleenthede bied terwyl dit plaaslike afvalherwinners en werkskepping ondersteun. Polyco se Lisl Doherty sê die Packa-Ching-netwerk het tot 63 eenhede […]
# The High Court in Johannesburg has reserved judgment in the murder trial of Bafana Mahungela, accused of killing Sandton teacher Kirsten Kluyts. Kluyts was killed in October 2023 while participating in an athletic event. The State alleges she died from blunt-force trauma and strangulation. Mahungela faces charges including kidnapping, robbery with aggravating circumstances, murder […]
# State-owned logistics operator Transnet says it has completed the restoration of the Cape Mainline rail link following storm damage in May. Heavy rainfall, strong winds and flooding on 11 and 12 May caused extensive damage, closing sections of the line for more than two months. The strategic mixed-freight corridor connects Cape Town with South […]
# Johannesburg Emergency Management Services has urged residents to remain vigilant as thunderstorms, heavy rain, strong winds and hail are expected across parts of the city. The South African Weather Service has issued a Level Two warning for severe thunderstorms continuing into the weekend. EMS spokesperson Kagiso Phasha is urging motorists to slow down, maintain […]
# Erge weer veroorsaak wydverspreide skade in die Wes-, Oos- en Suid-Kaap, met kraglyne wat omgewaai het en beskadigde waterpype in verskeie gebiede. Sterk wind en swaar reën het noodsaaklike dienste ontwrig, met sommige gemeenskappe, onder meer die dorpie Prins Albert, wat sonder elektrisiteit en water is. Noodspanne werk tans aan die beskadigde infrastruktuur. Inwoners […]
# Severe weather is causing widespread damage across the Western, Eastern and Southern Cape with downed power lines and damaged water pipes reported in several areas. Strong winds and heavy rain have disrupted essential services, leaving some communities including the town of Prince Albert without electricity and affecting water supplies. Emergency crews are restoring damaged […]
# Die staat sê die leerdervervoerbestuurder Ayanda Dludla se lewe kan in gevaar wees indien hy borgtog kry, weens voortgesette openbare woede oor die ongeluk waarin 14 leerders vroeër vanjaar in Vanderbijlpark dood is. Die staat het aan die Vanderbijlpark-landdroshof gesê Dludla se vrylating sal nie in belang van geregtigheid wees nie. Dludla staan tereg […]
# According to the state, scholar transport driver Ayanda Dludla’s life could be in danger if he is granted bail, due to continued public anger over the accident that killed 14 learners in Vanderbijlpark earlier this year. The state told the Vanderbijlpark Magistrate’s Court that Dludla’s release would not be in the interests of justice. […]
# Suid-Afrika vier hierdie week Nasionale Boomplantweek en beklemtoon die belangrike rol wat bome in gemeenskappe en stede speel. September is Boomplantmaand, en die tema vanjaar is, “My Boom, My Suurstof, Plant Joune Vandag.” Woordvoerder van Johannesburg Stadsparke en Dieretuin, Jenny Moodley, sê die veldtog bevorder boomplant, inheemse spesies en veerkragtige stedelike woude. Sy beklemtoon […]