# Die ANC in Gauteng het inwoners aangespoor om die nuut opgegradeerde K101-pad tussen Johannesburg en Tshwane te beskerm deur vandalisme en ander misdaadaktiwiteite aan te meld. Die party het die projek verwelkom as ‘n groot belegging in die provinsie se vervoerinfrastruktuur. Die projek het vaardigheidsopleiding aan inwoners verskaf en klein besighede tydens konstruksie ondersteun. […]
# The ANC in Gauteng has urged residents to protect the newly upgraded K101 Road linking Johannesburg and Tshwane by reporting vandalism and other criminal activity. The party has welcomed the project as a major investment in the province’s transport infrastructure. It provided skills training for residents and supported small businesses during construction. The ANC’s […]
# Die Universiteit van die Wes-Kaap se Dans-sportklub het 21 medaljes ingepalm in die 2026 Universiteitsport Suid-Afrika se Dans-sportkampioenskappe, aangebied deur die Universiteit van die Vrystaat. Die Caracals het 10 goue, sewe silwer en vier bronsmedaljes in balsaal-, Latyns-Amerikaans en straatdans gewen. Mede-kapteins Dene Visser en Verdon Laws het ook die titel in die volwasse […]
# The University of the Western Cape’s Dance Sport Club claimed 21 medals at the 2026 University Sports South Africa Dance Sport Championships hosted by the University of the Free State. The Caracals won 10 gold, seven silver and four bronze medals across ballroom, Latin American and street dance events. Co-captains Dene Visser and Verdon […]
# The Tshwane Metro Police has announced extensive road closures around Loftus Versfeld Stadium for today’s Springboks versus Scotland rugby match. Several roads, including Kirkness, Park, Bond, Eastwood and parts of Arcadia streets, will be affected. Motorists are urged to avoid the stadium precinct and use alternative routes such as Francis Baard, Pretorius and Justice […]
# Earthlife Africa Johannesburg sê gemeenskappe sal vandag in Jeffreysbaai bymekaarkom om hul kommer oor die voorgestelde Thyspunt-kernkragstasie in die Oos-Kaap uit te spreek. Inwoners, omgewingsgroepe, vissers en toerisme-operateurs sal na verwagting hulle besware lug oor die projek se impak op lewensbestaan, die omgewing, watersekerheid, openbare veiligheid en die langtermyn onkoste. Die geleentheid het ook […]
# Earthlife Africa Johannesburg says communities will gather in Jeffrey’s Bay today to voice their concerns about the proposed Thyspunt nuclear power plant in the Eastern Cape. Residents, environmental groups, fishers and tourism operators are expected to raise concerns about the project’s possible impact on livelihoods, the environment, water security, public safety and its long-term […]
# North West police have arrested key suspects in the murder of community activist Thato Molosankwe. The anti-crime campaigner was shot dead at his home in Lomanyaneng village on 20 May. Police have not yet released the identities of those arrested or the charges they will face. The breakthrough follows weeks of intensive investigations into […]
# Noordwes-polisie het sleutelverdagtes in hegtenis geneem vir die moord op die gemeenskapsaktivis, Thato Molosankwe. Die misdaadbestrydingsaktivis is op 20 Mei by sy huis in die dorpie Lomanyaneng doodgeskiet. Die polisie het nog nie die identiteite van die gearresteerdes of die aanklagte teen hulle bekend gemaak nie. Die deurbraak volg na weke van intensiewe ondersoeke […]