Skip to content

Parlementêre komitee veroordeel intimidasie van Oos-Kaapse SASSA-bestuurder [KLANK]

# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling veroordeel die aangemelde intimidasie van SASSA se Oos-Kaapse streekbestuurder, Bandile Maqethuka, in kuGompo. Maqethuka sê die intimidasie hou verband met SASSA se operasies om meer as 10-miljoen-rand terug te kry wat volgens berigte van die agentskap se stelsel gesteel is. Die komiteevoorsitter, Bridget Masango, sê dreigemente van hierdie aard moet dringend hanteer word, veral met die toenemende vuurwapengeweld in die land:

ENG MasangoONManager