# Die polisie ondersoek ʼn moord nadat ʼn vrou se liggaam vanoggend in Tembisa-Suid se Vusimusi-gebied in Ekurhuleni gevind is. Die ontdekking volg na nege vroue se liggame die afgelope twee maande in Kemptonpark en omliggende gebiede ontdek is. Die polisiewoordvoerder, Brenda Muridili, sê ondersoekers is op die misdaadtoneel:
Tiende vrou se liggaam in Ekurhuleni gevind [KLANK]
ENG MuridiliONBody