Skip to content

Waarnemende minister van Polisie ondersoek polisiëringsvermoë in Ekurhuleni [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het ʼn oorsigbesoek aan Ekurhuleni gebring om die polisie se gereedheid en vermoë op stasie-vlak te bepaal. Hy het die polisiekantore in Kemptonpark en Tembisa besoek en gefokus op geslagsgeweld, vrouemoord en ondersteuning aan slagoffers. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê Cachalia het ná die onlangse ontdekking van tien liggame in Ekurhuleni, ook die geslagsgeweld-afdeling en slagoffer-ondersteuningskamers by die stasies besoek:

ENG MogotsiONEkurhuleni