# Die MK-party sê hy is vol vertroue dat ʼn koalisie-ooreenkoms met ActionSA, die ANC en die EFF teen vanmiddag in Gauteng se drie metropolitaanse munisipaliteite beklink sal word. Dit sluit die DA uit, al het dié party die meeste stemme in al drie metro’s behaal. Volgens berigte kry ActionSA die burgemeestersposte in Tshwane en […]
# Die Gautengse polisie het agt verdagtes in hegtenis geneem in verband met ondersoeke na 12 sake waar vroue tussen Julie en September in Ekurhuleni en omliggende gebiede vermoor is. Die sake, wat ondersoek word as voorvalle van geslagsgeweld en vrouemoord, behels elf voorvalle in die Ekurhuleni-gebied en een in die Johannesburg-distrik. Die Gautengse polisiekommissaris, […]
# The MK Party says it is confident that a coalition agreement with ActionSA, the ANC and EFF for Gauteng’s three metropolitan municipalities will be done by midday today. This will leave the DA out in the cold, despite the party receiving the most votes in all three metros. According to reports, ActionSA will secure […]
# Gauteng police have arrested eight suspects in connection with investigations into 12 cases involving women who were killed across Ekurhuleni and surrounding areas between July and September. The cases, which are being investigated as gender-based violence and femicide incidents, comprise eleven incidents in the Ekurhuleni area and one originating in the Johannesburg district. Gauteng Police […]
# The DA in the Western Cape urges the national government to fund the Shayela Smart programme, which aims to improve minibus taxi services. The programme focuses on safer driving, better driver training and more affordable transport for commuters. It includes longer-term plans to improve fare collection and operations. The party’s Nomafrench Mbombo says a […]
# The KwaZulu-Natal Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs urges communities to take precautions ahead of severe thunderstorms expected in parts of the province this afternoon. The South African Weather Service has issued a level two warning, with heavy rain, strong wind, hail and lightning expected. The department’s Siboniso Mngadi says disaster teams are on […]
# Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal vra gemeenskappe om voorsorgmaatreëls te tref in afwagting op hewige donderstorms wat vanmiddag in dele van die provinsie verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak 2-waarskuwing uitgereik met swaar reën, sterk wind, hael en weerlig wat verwag word. Siboniso Mngadi van die Departement […]
# Die DA in die Wes-Kaap het die nasionale regering gevra vir die finansiering van die Shayela Smart-program, wat daarop gemik is om minibus-taxidienste te verbeter. Die program fokus op veiliger bestuur, beter opleiding vir bestuurders en meer bekostigbare vervoer vir pendelaars. Dit sluit langtermynplanne in om die invordering van tariewe en bedryfsaspekte te verbeter. […]
# Die DA se burgemeesterskandidaat, Helen Zille, erken die nederlaag in Johannesburg en sê die party moet nou sy rol in die opposisie inneem en die beste wees wat hy kan wees. Sy glo die koalisie tussen die ANC, ActionSA, die EFF en die MK-party wat die stad gaan regeer, gaan onbestendig wees. Zille sê […]