# Die Gautengse polisie het agt verdagtes in hegtenis geneem in verband met ondersoeke na 12 sake waar vroue tussen Julie en September in Ekurhuleni en omliggende gebiede vermoor is. Die sake, wat ondersoek word as voorvalle van geslagsgeweld en vrouemoord, behels elf voorvalle in die Ekurhuleni-gebied en een in die Johannesburg-distrik. Die Gautengse polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê ‘n buitelandse burger is gearresteer in verband met die moord op ‘n vrou in Kemptonpark:
Agt verdagtes is gearresteer in verband met die moorde op vroue in Ekurhuleni [KLANK]
ENG MthombeniOnCases