# The ANC in Ekurhuleni has welcomed the metro’s investment in 56 new operational vehicles to strengthen frontline services, reduce reliance on contractors, and fix local government. The vehicles will be deployed across key service delivery departments including Water and Sanitation, Energy and Transport Management. ANC Regional Secretary, Jongizizwe Dlabathi, says this investment demonstrates the metro’s […]
# Die DA eis van die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, om seker te maak verkeersbeamptes van die Johannesburg Metropolitaanse Polisiediens wat afgeneem is waar hulle ‘n motoris aanrand, moet aangekla word. Die paneelbordkamera wys hoe beamptes ‘n bestuurder aftrek voordat een van hulle hom begin wurg. Solomon Maila van die DA sê die insident […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof verwelkom wat die Kaapse Organisasie vir die Demokratiese Taxivereniging, die Khayelitsha Somerset-Wes Plaaslike Taxivereniging en 23 individue aan minagting skuldig bevind het. Dit volg na ‘n tussentydse bevel wat die betrokke taxiverenigings en hul lede verbied het om met openbare […]
# The DA is calling on Johannesburg mayor Dada Morero to ensure that the Johannesburg Metropolitan Police Department officers, who were recorded assaulting a motorist, are criminally charged. The recorded dashcam footage shows officers pulling a driver over before one of them wrapped his hands around him and started choking him. The DA’s Solomon Maila […]
# Die dreigement van ‘n taxi-staking volgende week deur die hele Gauteng is afgeweer nadat die LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi Raad en die Gauteng Nasionale Taxi Alliansie ontmoet het. Dit volg na ‘n week van spanning tussen die departement van taxi-verenigings oor beweerde administratiewe vertragings en beskuldigings dat […]
# The Western Cape MEC of Mobility, Isaac Sileku, has welcomed the Western Cape High Court’s ruling, which has found the Cape Organisation for the Democratic Taxi Association, the Khayelitsha Somerset West Local Taxi Association, and 23 individuals in contempt of court. This follows an interim order which interdicted the affected taxi associations and their […]
# The threat of a Gauteng-wide taxi shutdown next week has been averted after MEC of Roads and Transport, Kedibone Diale-Tlabela, met with the South African National Taxi Council and the Gauteng National Taxi Alliance. This follows a week of tensions between the department and taxi associations over alleged administrative delays and claims that the […]
# Die Madlanga-kommissie het beslis dat die omstrede Noordwes-sakeman, Suliman Carrim, se aansoek vir uitstel van sy verhoor, vandag in die openbaar aangehoor word. Hy het aanvanklik gevra dat die aansoek in camera aangehoor word en hom beroep op sy reg tot mediese privaatheid weens ʼn onbekende siekte. Die kommissie het gesê sy siekte, hospitaal […]
# Die Build One South Africa-raad het die lidmaatskap van die party se lid in die Gautengse provinsiale wetgewer, Ayanda Allie, ná ʼn interne tugproses beëindig. Die raad se voorsitter, Stevens Mokgalapa, sê die kwessies wat tot hierdie stappe gelei het, word hanteer sedert BOSA in Julie verlede jaar die eerste keer aangedui het dat […]