# The DA in Gauteng says fallen trees and branches along the Hartbeesspruit in Tshwane are creating a safety risk for properties on its banks. The party’s Leanne De Jager says debris has choked the river’s natural course, forcing water off its path and eroding embankments. She says the erosion is undermining foundations of buildings […]
# Die polisie in Noordwes waarsku oor ‘n plasing op sosiale media wat beweer ‘n verdagte wat as die sogenaamde Kemptonparkse reeksmoordenaar beskryf word, het na Potchefstroom verhuis, wat tot ‘n uitgebreide polisie-operasie in die stad gelei het. Dit volg nadat die liggame van agt vroue die afgelope twee maande in Ekurhuleni, Gauteng, ontdek is. […]
# North West police have warned the public about a social media post alleging that a suspect described as the Kempton Park serial killer has relocated to Potchefstroom, prompting an extensive police operation in the city. This follows the discovery of eight women’s bodies in Ekurhuleni, Gauteng, over the past two months. Police spokesperson Adéle […]
# Forum for South Africa is diep bekommerd en woedend oor die ontdekking van nog ‘n vrou se liggaam in Ekurhuleni, Gauteng, wat die totaal in die omgewing van Kemptonpark op agt te staan bring. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, vra die onmiddellike aktivering van ‘n 72-uur-reaksieplan wat die polisie, waarnemende minister Firoz Cachalia, […]
# Die DA vra dringende optrede nadat die Knysna-munisipaliteit se vleiland-watergehalteverslag vir die maand getoon het die vlakke van waterbesoedeling het vererger. Volgens nasionale riglyne mag water vir ontspanning nie 500 E. Coli-bakterieë per 100-milliliter oorskry nie. DA-woordvoerder Levael Davis sê ses van die agt ontspanningsterreine se tellings het verswak, met Costa Sarda se syfer […]
# Forum for South Africa is deeply concerned and outraged by the discovery of yet another woman’s body in Ekurhuleni, Gauteng, bringing the total in die Kempton Park area to eight. Forum leader Tebogo Mashilompane calls for the immediate activation of a 72-hour emergency response involving police, acting minister Firoz Cachalia, acting commissioner Puleng Dimpane, […]
# The DA is calling for urgent action following the latest Knysna Municipality estuary water quality report for this month, which indicates worsening levels of water pollution. According to National guidelines, recreational water may not exceed 500 E. coli per 100 millilitres. The DA’s Levael Davis says six of the eight recreational points have deteriorated, […]
# Die Stad Tshwane sê hy hou die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg fyn dop ná belangrike herstelwerk aan sy tweede hoog-lig-pomp. Die aanleg verskaf tans sowat 24 megaliter water per dag, wat sy produksievermoë grootliks verbeter. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die pomp word gemonitor, veral die temperatuur waarteen dit werk. Hy sê hulle is besig om ʼn […]
# Die United Progressive People Alliance sê hy veroordeel die groeiende praktyk om verkeersligte by belangrike kruisings in die Stad Tshwane met stoptekens te vervang. Ongebreidelde vandalisme en kabeldiefstal dwing die metro om hierdie uitweg te volg. UPPA-woordvoerder, Abel Tau, sê wat as oplossing vir vervalle verkeersinfrastruktuur aangebied word, is in werklikheid ʼn ontstellende simptoom van […]