Skip to content

Ses mense dood in botsing tussen polisievoertuig en bakkie in Limpopo [KLANK]

# ‘n Ondersoek is aan die gang nadat ses mense vanoggend in ‘n botsing reg van voor tussen ‘n polisievoertuig en ‘n burgerlike bakkie op die R524-Levubu-pad in Limpopo dood is. Onder die oorledenes is drie polisiebeamptes, twee verhoorafwagtende gevangenes en die bestuurder van die bakkie. ‘n Verdere gevangene is ernstig beseer en word onder polisiebewaking in die hospitaal behandel. Die polisiewoordvoerder Hlulani Mashaba sê ‘n saak van strafbare manslag is aanhangig gemaak:

ENG MashabaOnCrash