# Die familie van die 28-jarige Gracious Nkomo het haar positief uitgeken as een van die vroue wie se liggame verlede week langs die R-21 in Kemptonpark gevind is. Sy was die derde vrou wat in die gebied gevind is. Dit volg terwyl die polisie voortgaan om die dood van nege vroue reg oor die […]
# ANC first deputy secretary-general Nomvula Mokonyane says they continue to call for collective action to confront gender-based violence and femicide, and build communities where women and children can live free from fear and violence. She visited the families of Elizabeth Moselakgomo, Dineo Motapane and Itumeleng Kekana, who are among the nine women killed in […]
# The family of 28-year-old Gracious Nkomo has positively identified her as one of the women whose bodies were discovered along the R21 in Kempton Park last week. She was the third woman discovered in the area. This comes as police continue to investigate the deaths of nine women across the East Rand. Four women […]
# Die Stad Kaapstad sê sy vrywillige wetstoepassingsbeamptes het in die 2025/2026-boekjaar meer as 76-duisend diensure aangeteken. Die byna 380 vrywilligers het voltydse beamptes ondersteun deur middel van patrollies en openbareveiligheidsoperasies. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die vrywilligers het ook 148 arrestasies uitgevoer, drie vuurwapens, twee nagemaakte vuurwapens en 104 gevaarlike […]
Mineral and Petroleum Resources minister Gwede Mantashe is demanding that the owners of Lily Mine in Mpumalanga take responsibility for retrieving the container and the bodies of the mineworkers who died in the 2016 disaster. Addressing the mine health and safety summit in Kempton Park, Gauteng, Mantashe said mine owners cannot benefit from mining operations, […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare doen ‘n beroep op beter sekuriteit by skole in KwaZulu-Natal ná die moord op ‘n leerder by die Ndengezi Intermediate School in KwaNdengezi, naby Pinetown. Die leerder is volgens berigte Maandag op die skoolterrein doodgeskiet. Zamani Dladla van die vakbond sê talle skole het te kampe met sekuriteitsuitdagings, waaronder swak […]
# Die ANC-vroueliga sê daar is ‘n behoefte aan eenheid en gesamentlike optrede ná die toenemende aantal vroue wat in Ekurhuleni, Gauteng, vermoor is. Volgens die party blyk dit die moorde volg ‘n kommerwekkende patroon en het vrese laat ontstaan dat ’n reeksmoordenaar daarvoor verantwoordelik kan wees. Die sekretaris-generaal van die liga, Nokuthula Nqaba, doen […]
# The body of a man believed to be missing Table Mountain hiker Wayne Barnard has been found. Police and rescue teams found the body late yesterday after Barnard was reported missing while hiking alone. He was last heard from at about 11 am on Wednesday, when he shared his location and a photo from […]
# Die liggaam van ‘n man, vermoedelik die van Wayne Barnard, ‘n stapper wat op Tafelberg vermis geraak het, is gevind. Die polisie en reddingspanne het die liggaam laat gister opgespoor nadat Barnard as vermis aangemeld is. Hy het alleen gaan stap. Daar is laas op Woensdag omstreeks 11:00 iets van hom gehoor toe hy […]