# Die voormalige burgemeester en huidige wykraadslid van Knysna, Aubrey Tsengwa, is in die Joodse Kamp-buurt doodgeskiet. Die Wes-Kaapse polisie sê die 48-jarige is in sy voertuig in Ngxalo-straat aangeval. Drie passasiers is gewond, van wie een in die hospitaal opgeneem is. Die aanvaller het weggehardloop en niemand is nog aangekeer nie. Tswenga het van […]
# Higher Education and Training deputy minister Nomusa Dube-Ncube is leading the launch of Higher Health’s first Comfort Room at Ekurhuleni East TVET College’s Springs Campus. The initiative, run by the non-profit organisation Higher Health, will provide students with a safe, accessible space for mental health support, gender-based violence, HIV services, discrimination concerns and other […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die Stoffberg-duikweg in Brakpan, wat in Julie vanjaar na herstelwerk weer vir verkeer oopgestel is, toon reeds kommerwekkende tekens van verval. Riaan van Zyl van die party sê tydens toesig was dit duidelik dat die teer op die herstelde gedeelte, vanaf Goodsweg na die stasie, reeds verkrummel:
# Former Knysna mayor and current ward councillor, Aubrey Tsengwa, has been shot dead in Joodse Kamp. Western Cape police say the 48-year-old was attacked in his vehicle on Ngxalo Street. Three passengers were also wounded, with one taken to hospital. The attacker fled on foot and no arrests have been made. Tsengwa served as […]
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni says the Stoffberg subway in Brakpan, which was reopened to traffic in July this year after repair work, is already showing alarming signs of deterioration. The party’s Riaan van Zyl says during an oversight, it was apparent that the tar on the repaired section, from Goods Road towards […]
# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde het Jaco Londt as nuwe LUR vir Onderwys en Wendy Kaizer-Philander as LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling aangestel. Die voormalige LUR vir Onderwys, David Maynier, is nou die nasionale minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing. Londt was sedert Junie 2024 by Maatskaplike Ontwikkeling betrokke. Winde sê Kaizer-Philander is ʼn […]
# ActionSA het hofstukke teen die Polisiediens by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien oor ʼn beweerde polities-gedrewe poging om lede van die presidensiële beskermingsdiens te beskerm. ʼn Polisie-ondersoek het die hoof van die diens, Wally Rhoode, en Hlulani Rekhoto vrygespreek nadat hulle beskuldig is dat hulle die inbraak op president Cyril Ramaphosa se plaas, Phala […]
Western Cape premier Alan Winde has appointed Jaco Londt as the new MEC for Education and Wendy Kaizer-Philander as the Social Development MEC. David Maynier, who was the Education MEC, is now the national minister of Forestry, Fisheries and the Environment. Londt moves from Social Development, where he has served since June 2024. Winde says […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die gemeenskap van Joubertina in Klerksdorp, Noordwes, geloof vir hul flinke optrede nadat die polisie hulp gevra het om die 27-jarige Simiso Phakathi op te spoor. Hy is gesoek in verband met die moord op sy 37-jarige vriendin, Jabulisile Tshabalala, in Soweto. Woordvoerder Athlenda Mathe sê inwoners […]