# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Jack Bloom, steun strafregtelike aanklagte teen die Stad Ekurhuleni en die Ekurhuleni-watersorgmaatskappy in Gauteng oor voortslepende rioolbesoedeling. Die aanklagte hou verband met die Hartebeestfontein-watersuiweringsaanleg en versuim om ʼn opdrag na te kom wat ingevolge die Nasionale Waterwet uitgereik is. Bloom sê behandelde water het tussen Januarie en September slegs 68-persent van die tyd aan die mikrobiologiese standaarde voldoen, en 61-persent van die tyd aan chemiese standaarde:
Adjunkminister Bloom steun strafregtelike aanklagte oor Ekurhuleni se rioolbesoedeling [KLANK]
ENG BloomOnPollution