# Die vakverbond Cosatu in Gauteng verwelkom die omvattende hersiening van die provinsiale Verkeersbeampte-program wat daarop gemik is om misdaad te bekamp, openbare infrastruktuur te beskerm en volhoubare werksgeleenthede vir jongmense te skep. ʼn Nuwe gemengde model sal die program omskep in ʼn enkele Verkeersbeampte-korps wat oor drie spesialis-rigtings bedryf word. Cosatu se woordvoerder, Amos […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says by-law enforcement compliance operations have yielded great success across the metro. This is part of ongoing efforts to enforce municipal by-laws, protect consumers and ensure that businesses comply with legal and regulatory requirements. Teams conducted compliance inspections in Mamelodi, where several businesses were shutdown. Moya says officials also issued […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Kaapstad se hersiene begroting vir die 2026/2027-boekjaar sal groot finansiële druk op inwoners plaas en gewone salaristrekkers en lojale betalers van eiendomsbelasting verder verarm. Die begroting word Maandag tydens ʼn raadsvergadering ter tafel gelê. Pieter Jansen van Vuuren van die VF Plus sê inwoners sal weereens gebuk gaan […]
# Union federation Cosatu in Gauteng has welcomed the sweeping overhaul of the Gauteng Traffic Wardens programme, aimed at fighting crime, protecting public infrastructure, and creating sustainable jobs for young people. A new hybrid model will consolidate the programme into a single Gauteng Traffic Wardens Corps operating across three specialised streams. Cosatu’s Amos Monyela says the […]
# The Freedom Front Plus says the City of Cape Town’s revised budget for the 2026/2027 financial year will put severe financial strain on residents, further impoverishing ordinary salary drawers and loyal ratepayers. The budget will be tabled during a council meeting next Monday. FF Plus’s Pieter Jansen van Vuuren says residents will once again […]
# ʼn Belangrike waterpyp het naby Bosman-stasie in Tshwane gebars, wat veroorsaak het dat reservoirs leegloop en die watervoorraad afgesny moes word. Die voorval raak watervoorsiening aan die boonste dele van Pretoria se middestad, Sunnyside, Arcadia, Bryntirion, Eastwood, Lisdogan-park en Balmoral. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê spanne het Maandag met uitgebreide opgrawings begin […]
# Die Vryheidsfront Plus sê in belang van inwoners ondersteun hy die Stad Ekurhuleni se 2026/2027-begroting ná wysigings, regstellings en bindende ooreenkomste van die ANC-geleide administrasie. Die begroting is na drie mislukte pogings gister tydens ʼn spesiale raadsvergadering aanvaar. ʼn VF Plus-woordvoerder, Jennifer Glover, sê vorige weergawes van die begroting het onrealistiese aannames, foute op […]
# The Freedom Front Plus says it supports the City of Ekurhuleni’s 2026/2027 budget, following amendments, corrections and binding commitments from the ANC-led administration in the interest of residents. The budget was passed during a special council meeting yesterday, following three failed attempts. The FF Plus’s Jennifer Glover says previous versions of the budget had […]
# ActionSA het die moord op raadslede en kandidate tydens die kieserregistrasie-naweek veroordeel en sê politieke geweld het geen plek in ‘n konstitusionele demokrasie nie. ‘n DA-tussenverkiesingskandidaat is die afgelope naweek in Kaapstad vermoor, terwyl ‘n ANC-wyksraadslid in Gqeberha doodgeskiet is. Twee MK-partylede is in Bekkersdal, Gauteng, doodgeskiet. Stephan Gerber van ActionSA sê kieserregistrasienaweke is […]