# City Power sê gisteraand se ontploffing by sy sentrale substasie vertraag weereens pogings om elektrisiteitstoevoer na dele van Johannesburg te herstel. Die voorval het plaasgevind toe tegniese spanne probeer het om toevoer te herstel deur ʼn pas geïnstalleerde toevoerbord te gebruik. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, kan nie bevestig dat toevoer na die […]
# Three suspects were killed during a shootout with police and private security guards following a cash-in-transit robbery in Umlazi, south of Durban yesterday evening. KwaZulu-Natal police spokesperson Robert Netshiunda says an unknown number of suspects brought a cash delivery truck to a standstill along the South Coast Road. He says they held security guards […]
# City Power says an explosion at its Central Substation on Wednesday evening has further delayed efforts to restore electricity to affected areas of Johannesburg. The incident occurred as technical teams attempted to restore power using a newly installed feeder board. City Power’s spokesperson Isaac Mangena says they can no longer confirm its earlier target […]
# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit sê die streek bly steeds een van Suid-Afrika se voorste Blouvlag-bestemmings. Veertien strande in die Hessekwa-, George- en Bitou-munisipaliteit het volle Blouvlag-status vir die 2026/2027-seisoen ontvang. Die munisipaliteit se woordvoerder, Herman Pieters, sê al ses swemstrande in die Hessekwa-munisipaliteit spog weereens met volle Blouvlag-status wat sy rekord in kus-toerisme en omgewingsbestuur versterk:
# Die Stad Tshwane het ‘n waarskuwing uitgereik oor ‘n vals werwingsadvertensie op sosiale media en kommunikasieplatforms vir ‘n bemarkingskoördineerder in Lyttelton. Die woordvoerder van die metro, Lindela Mashigo, sê dit kom nie van die munisipaliteit af nie. Mashigo het die publiek gewaarsku om geen geld te betaal, verdagte skakels te volg of identiteitsdokumente, bankbesonderhede […]
# The Garden Route District Municipality says the region continues to rank among South Africa’s leading Blue Flag destinations. Fourteen beaches located across Hessequa, George and Bitou municipalities have been awarded full Blue Flag status for the 2026/2027 season. The municipality’s spokesperson, Herman Pieters, says Hessequa Municipality has once again achieved full Blue Flag status […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die Potsdam-rioolwater-suiweringsprojek van R5,2-miljard nader voltooiing. Na die opgradering sal Potsdam se suiweringskapasiteit van 47-miljoen liter tot 100-miljoen liter afvalwater per dag gesuiwer kan word om in die behoeftes van die groeiende metro te voorsien. Die woordvoerder van die burgemeester, Lyndon Khan, sê die opgradering sal ook […]
# The City of Tshwane has issued a warning about a fake recruitment advertisement circulating on social media and communication platforms, claiming to offer a Marketing Coordinator position in Lyttelton. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says the advert is fraudulent and does not originate from the municipality. Mashigo has urged members of the public not […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, wil die herstel van elektrisiteitsvoorsiening in Rabie-rif, Kanana en Klipfontein View bespoedig na klagtes van inwoners oor herhaalde kragonderbrekings en probleme met infrastruktuur. Elektrisiteit na Rabie-rif Uitbreiding Vier en Vyf het tussen Julie en Oktober vanjaar 17 keer uitgeskakel en onwettige verbindings kry skuld vir die netwerk se oorlading. […]