Skip to content

Tshwane waarsku publiek teen vals werwingsadvertensie wat in omloop is [KLANK]

# Die Stad Tshwane het ‘n waarskuwing uitgereik oor ‘n vals werwingsadvertensie op sosiale media en kommunikasieplatforms vir ‘n bemarkingskoördineerder in Lyttelton. Die woordvoerder van die metro, Lindela Mashigo, sê dit kom nie van die munisipaliteit af nie. Mashigo het die publiek gewaarsku om geen geld te betaal, verdagte skakels te volg of identiteitsdokumente, bankbesonderhede of ander persoonlike inligting in antwoord op die advertensie te verskaf nie:

ENG MashigoONAdvert