# Die Amerikaanse Departement van Justisie het die voormalige direkteur van die FBI, James Comey, ‘n derde keer aangekla. Hy het na bewering in 2016, toe hy nog hoof van die FBI was, vertroulike inligting aan New York Times bekend gemaak. ‘n Vorige saak oor sy getuienis voor die Amerikaanse Kongres is verlede jaar van […]
# Women and girls accounted for one in four of the more than 37-thousand civilians killed in armed conflict last year, double their share in 2021. This is according to the 2026 United Nations secretary-general’s report on Women, Peace, and Security. In 2025, the UN verified nine-thousand-788 cases of conflict-related sexual violence, more than twice […]
# The US Justice Department has charged former FBI director James Comey for a third time, accusing him of leaking national defence information. The case stems from an alleged disclosure of classified information to New York Times in 2016, while he was head of the FBI. A previous case over Comey’s Congressional testimony was dismissed […]
# Union federation SAFTU says the re-election of Brazilian president Luiz Inácio Lula da Silva is a victory for workers, poor people, indigenous communities, and all those who mobilised to defend their democratic and social gains. Left-wing leader Lula took 51.79-percent of the vote, becoming the first president since Brazil’s return to civilian rule in 1985 […]
# President Cyril Ramaphosa het die paneel se verslag ontvang oor die vloot-oefening Will of Peace. Hy het die paneel in Februarie aangestel om ondersoek te doen na die omstandighede rondom die oefening, gelei deur China, in Valsbaai in die Wes-Kaap. Dit het gevolg op kommer dat sy opdrag om die Iranse Vloot te laat […]
# President Cyril Ramaphosa has received the panel report into the naval exercise known as Exercise Will of Peace. He established the panel in February to investigate the circumstances surrounding the Chinese-led exercise held at False Bay in the Western Cape. This followed concerns Ramaphosa’s instruction for the Iranian Navy to withdraw was not followed. […]
# Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, erken dat die diplomatieke betrekkinge tussen die twee lande onder druk verkeer en van albei kante dringend moet aandag kry. Spanning tussen Pretoria en Washington het onlangs toegeneem nadat die Amerikaanse regering nuwe visumbeperkings aangekondig het teen mense wat hy beskuldig van betrokkenheid by rassediskriminasie en grond-onteiening […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, is bekommerd oor Israelse setlaargeweld en -uitbreiding aan die Wesoewer. Dit volg nadat Israel die gebied afgesper het ná ʼn dodelike aanval op sy soldate in Hebron. Die Israelse inval het die sloping van huise en handels-eiendomme ingesluit, asook beperkings op beweging, wat baie Palestyne tot hul […]
# United Nations Secretary-General António Guterres is alarmed by surging Israeli settler violence and settlement expansion in the West Bank. Israel has moved to seal off the territory following a deadly attack on its soldiers in Hebron. The Israeli incursion has involved the demolition of homes and commercial properties, as well as sweeping restrictions on […]