# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het oudpresident Jacob Zuma se onlangse besoek aan Indië kritiseer en hom beskuldig dat hy diegene wat die Guptas voor die gereg moet bring in die gesig spoeg. Zuma is tydens sy besoek by ‘n Hindoe-tempel saam met Ajay Gupta afgeneem. Die Nasionale Vervolgingsgesag het verskeie mislukte […]
# ANC Secretary-General, Fikile Mbalula, has criticised former president Jacob Zuma’s recent visit to India, accusing him of spitting in the face of those tasked with bringing the Guptas to justice. During his visit, Zuma was photographed at a Hindu temple alongside Ajay Gupta. The National Prosecuting Authority has made several attempts without success to […]
# Rusland het oornag tientalle kruis- en ballistiese missiele op Kiëf in Oekraïne afgevuur. Minstens twee mense is dood en elf is beseer. Die aanval het talle woongeboue vernietig en ʼn hotel in Kiëf se middestad beskadig. Oekraïne het die afgelope maand ʼn ongekende veldtog met langafstand-hommeltuie teen Rusland gevoer met energie-infrastruktuur in hul visier. […]
# Russia launched dozens of cruise and ballistic missiles in Kyiv, Ukraine, overnight, killing at least two people and wounding eleven. The attack destroyed several residential buildings and damaged a hotel in central Kyiv. Ukraine has launched an unprecedented drone campaign against Moscow in the past month, targeting energy infrastructure in long-range drone attacks. According […]
# Die waarnemende Amerikaanse prokureur-generaal, Todd Blanche, sê federale aanklaers en wetstoepassers sal toeslaan op sogenaamde “geboorte-toerisme”. Die Hooggeregshof het Dinsdag herbevestig dat enige persoon wat in Amerika gebore word, ʼn burger is, selfs al is die kind se ouers nie. Volgens die Migrasie-beleidsinstituut, skenk daar jaarliks tot 26-duisend vroue met toeriste-visums geboorte in Amerika. […]
# Amnestie Internasionaal beskuldig die Soedannese paramilitêre Rapid Support Forces van misdade teen die mensdom en etniese suiwering. Die groep het aangeteken hoeveel burgerlikes sedert vroeg in 2024 en Oktober 2025 in en om El Fasher doodgemaak, beseer, geslaan, gemartel en aangehou is. Dit was terwyl die RSF teen Soedan se gewapende magte en die […]
# Acting US Attorney General Todd Blanche says federal prosecutors and law enforcement officers will be cracking down on combating so-called “birth tourism”. On Tuesday, the Supreme Court reaffirmed that anyone born in the US is a citizen, even if that child’s parents are not. According to the Migration Policy Institute, there are up to […]
# Die Iranse minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, het gewaarsku dat enige bedreiging teen sy mense en leierskap ‘n onmiddellike en kragtige reaksie sal uitlok. Sy opmerkings volg nadat die Israelse minister van Verdediging, Israel Katz, gewaarsku het dat die Iranse opperleier, Mojtaba Khamenei, “gemerk is om te sterf”. Hy het die Iraniërs beskryf […]
# Amnesty International has accused the Sudanese paramilitary Rapid Support Forces of committing crimes against humanity and ethnic cleansing. The rights group documented how civilians in and around El Fasher were killed, injured, beaten, tortured, and detained between early 2024 and October 2025. This as the RSF fought the Sudanese Armed Forces and allied Joint Forces […]