# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika vind Ghana se besluit betreurenswaardig, om xenofobiese aanvalle en kommer oor onreëlmatige migrasie na die Afrika-Unie te verwys. Ghana het ‘n debat versoek tydens die Afrika‑unie se halfjaarberaad in Kaïro, Egipte volgende maand, oor wat hulle noem xenofobiese aanvalle in Suid-Afrika deur Afrika-nasionaliste. […]
# Leiers van Rusland en Oekraïne het ooreengekom op ‘n drie-dae skietstilstand en die uitruil van gevangenes, ná ‘n versoek van die Amerikaanse president, Donald Trump. Die skietstilstand is bevestig deur die kantore van Volodymyr Zelensky en Vladimir Putin en sal van vandag tot Maandag duur. Die Amerikaanse president sê dit sluit ‘n opskorting van […]
# International Relations and Cooperation minister, Ronald Lamola says South Africa finds Ghana’s decision to escalate xenophobic attacks concerns about irregular migration to the African Union regrettable. Ghana has requested a debate on what it calls Xenophobic Attacks in South Africa against African Nationals at next month’s African Union Mid-Year Coordination Summit in Cairo, Egypt. However, […]
# A three-day ceasefire has been agreed by the leaders of Russia and Ukraine, as well as an exchange of prisoners, following a request from the America president, Donald Trump. The ceasefire will run from today until Monday and has been confirmed by Volodymyr Zelensky and Vladimir Putin’s office. The US president said it will […]
# Iran’s Foreign Minister Abbas Araghchi has accused the US of opting for a reckless military adventure every time a diplomatic solution is on the table. Araghchi said in a post on X, Iranians would never bow to pressure. It comes a day after both sides accused each other of launching attacks in the Strait […]
# Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, beskuldig die VSA daarvan dat hy elke keer as daar ‘n diplomatieke oplossing op die tafel is, ‘n roekelose militêre avontuur aanpak. Araghchi sê in ‘n plasing op X Iraniërs sal nooit voor druk swig nie. Dit volg ‘n dag nadat albei kante mekaar daarvan beskuldig […]
# Rusland en Oekraïne gee mekaar die skuld dat hulle ‘n eensydige tweedaagse skietstilstand oortree het, wat die Russiese president Vladimir Putin aangekondig het vir die herdenking van die Sowjetunie se oorwinning oor Nazi-Duitsland. Die Russiese aanval op Oekraïne in 2022, het die dodelikste konflik in Europa veroorsaak sedert die Tweede Wêreldoorlog, en hul veg […]
# Botswana se derde president, Festus Mogae, is op 86 oorlede nadat hy verlede maand in ‘n hospitaal in Gaborone opgeneem is. Hy het van 1998 tot 2008 as president gedien en is wyd gerespekteer vir die bevordering van ekonomiese bestendigheid en demokratiese regering, en omdat hy die MIV/Vigs-krisis aangepak het. Mogae het die program […]
# Russia and Ukraine accused each other of violating a unilateral two-day ceasefire announced by Russian President Vladimir Putin to cover the anniversary celebrations of the Soviet Union’s victory over Nazi Germany. Four years since the 2022 Russian invasion of Ukraine triggered the deadliest conflict in Europe since World War Two, they are still fighting […]