# Die minister vir Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, lei ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging by die 19de Pujiang Innoveringsforum in Shanghai, China, wat vandag begin en tot Maandag duur. Die forum vind plaas binne die konteks van die nuwe bilaterale verhouding tussen Suid-Afrika en China. Die woordvoerder van die departement, Veli Mbele, sê samewerking tussen […]
# President Donald Trump van Amerika het kiesers aangeraai om die middeltermynverkiesing in November te hanteer asof hy self op die stembrief verskyn. Hy het gisteraand die slotrede gelewer by die Republikeinse Party se middeltermyn-konvensie in Dallas. Die verkiesing sal bepaal of die party die meerderheid in die Huis en die Senaat behou. Trump sê […]
# US president Donald Trump has urged voters to treat the midterm elections in November as if he himself were on the ballot. He delivered the closing remarks at the Republican Party’s midterm convention in Dallas yesterday evening. The elections will ultimately decide whether or not the party holds on to both the House and […]
# Minister of Science, Technology and Innovation, Blade Nzimande, is leading a South African delegation to the 19th Pujiang Innovation Forum in Shanghai, China, which gets underway today and runs until Monday. The Forum takes place in the context of the upgraded bilateral relationship between South Africa and China. The department’s spokesperson, Veli Mbele, says […]
# Dit is vandag die 25ste herdenking van 11 September 2001 toe Al Kaïda-vlieëniers met twee gekaapte vliegtuie in die twee toringgeboue van die Wêreldhandelsentrum in New York vas gevlieg het. Twee-duisend-977 slagoffers is daardie dag dood. Die Amerikaanse leër het Al Kaïda-leier, Osama Bin Laden, in 2011 in Pakistan doodgemaak. Die vermeende baasbrein agter […]
# Die Internasionale Atoomenergie-agentskap sê hy hou aktiwiteite dop by Iran se Pickaxe-berg, ʼn ondergrondse tonnel-netwerk naby Teheran se Natanz-uraanverrykingsfasiliteit. Die hoogsversterkte terrein is vermoedelik ʼn kernfasiliteit wat in aanbou is. Volgens berigte gebruik Iran opgegaarde onderdele om missiele te vervaardig wat met soliede en vloeibare brandstof aangedryf word. Die agentskap se direkteur-generaal, Rafael Grossi, […]
# Today marks the 25th anniversary of 9/11, when al-Qaeda’s suicide pilots flew two hijacked planes into the Twin Towers of the World Trade Centre in New York on 11 September 2001. Two-thousand-977 victims died that day. Al-Qaeda leader Osama Bin Laden was killed by the US military in Pakistan in 2011. The alleged mastermind behind […]
# Die Amerikaanse visepresident, JD Vance, sê die na-verkiesingsbetalings wat president Donald Trump aan alle volwasse Amerikaanse burgers belowe het, sal befonds word deur die handelstariewe. Trump het belowe om elke volwasse burger 80-duisend-rand te betaal as sy Republikeinse Party die Huis en Senaat in November se middeltermynverkiesing behou. Volgens berigte sal dit meer as […]
# The International Atomic Energy Agency says it has observed activity at Iran’s Pickaxe Mountain, an underground tunnel complex near Tehran’s Natanz uranium enrichment facility. The heavily fortified site is believed to be an under-construction nuclear facility. According to reports, Iran is using stockpiled parts to assemble both solid- and liquid-fuelled missiles. Agency director general […]