# Sowat 200 passasiers op ’n residensiële passasierskip is in Kambodja gestrand nadat die operateur ‘n wêreldreis weens stygende brandstofkoste opgeskort het. Die Amerikaanse maatskappy Villa Vie Residences het passasiers versoek om die Odyssey te verlaat. Die skip het Vrydag by die hawe van Sihanoukville aangekom en sou na Vietnam voortgaan. Die skip reis sedert […]
# ‘n Dieretuin-opsigter is dood nadat sy deur ‘n luiperd aangeval is in die Beekse Bergen Safaripark in Nederland. Die vrou het byna 40 jaar by die park gewerk en is aangeval toe sy in ‘n binnenshuise kamp saam met twee Persiese luiperds was. Sy het ernstige kop- en nekbeserings opgedoen en is Dinsdag dood. […]
# Twee Suid-Afrikaners staan in Amerika afsonderlik tereg op aanklagte van die beweerde seksuele misbruik van kinders. Arno Venter, wat ingevolge die Afrikaner-vlugtelingsprogram in die land was, is vroeër die maand in Ohio in hegtenis geneem. Die Departement van Binnelandse Veiligheid sê hy kan ná sy verhoor gedeporteer word. Vico du Toit, wat op ‘n […]
# Two South Africans face child sexual abuse material-related charges in separate cases in the United States. Arno Venter, who entered the country under the Afrikaner refugee programme, was arrested in Ohio earlier this month. The Department of Homeland Security says he faces deportation after his trial. Meanwhile, Vico Du Toit who was on a […]
# Oudpresident Thabo Mbeki sê die uitkoms van die Amerikaanse middeltermynverkiesing kan ‘n aanduiding gee van die Kongres en Senaat se houding teenoor die Verenigde Nasies en internasionale reg. Hy het tydens die Afrika- en Afrika-diaspora-konferensie in Boksburg, Gauteng, gesê dit sal moontlik nie voldoen aan wêreld-verwagtinge nie en die huidige situasie kan onveranderd bly. […]
# Around 200 passengers on a residential cruise ship have been left stranded in Cambodia after its operator suspended a world voyage because of soaring fuel costs. The US-based company Villa Vie Residences ordered passengers off the Odyssey, which arrived at Sihanoukville port on Friday and was due to continue to Vietnam. The ship has […]
# A zookeeper has died after being mauled by a leopard at Beekse Bergen Safari Park in the Netherlands. The woman has worked at the park for nearly 40 years and was attacked while working in an indoor enclosure with two Persian leopards. She suffered serious head and neck injuries and died on Tuesday. The […]
# Die Duitse kanselier, Friedrich Merz, vra ‘n nuwe vryhandelsooreenkoms tussen die Europese Unie met sy 27 lidlande en die Trans-Stille Oseaan-vennootskap, wat 12 lande op vyf vastelande insluit. Die vennootskap sluit onder meer Australië, Kanada, Japan, Mexiko en Britanje in, maar Amerika en China is nie deel daarvan nie. Merz, wat ook met Singapoer […]
# # Minstens 10 mense is dood toe twee sneltreine suid van Madrid gebots het, met die Spaanse media wat sê die dodetal staan nou op 46. Daar was 544 passasiers aanboord van die twee treine toe die ongeluk vroeër vanoggend naby Urda in die Toledo provinsie plaasgevind het. Spanje se spoorwegoperateur sê dienste op […]