# President Cyril Ramaphosa sê meer gereelde en hewiger klimaatsrampe dreig om swaarverdiende ontwikkelingsvordering ongedaan te maak en ongelykheid te vererger. Ramaphosa het tydens die BRICS-leiersberaad in Nieu-Delhi gesê die bou van veerkragtigheid is noodsaaklik vir inklusiewe groei en menslike ontwikkeling. Hy het Indië geprys omdat hulle veerkragtigheid eerste stel en gesê dit strook met […]
# President Cyril Ramaphosa sê kunsmatige intelligensie kan ‘n nuwe era van produktiwiteit en menslike vooruitgang inlui, maar waarsku teen ernstige risiko’s indien gevorderde stelsels menslike beheer sou ontsnap. Ramaphosa het tydens die BRICS-leiersberaad in Nieu-Delhi, Indië, gesê die bedreigings sluit in gevorderde kuberaanvalle, die ontwikkeling van biologiese wapens, massa-waarneming, werksverliese en moelik beheerbare outonome […]
# President Cyril Ramaphosa says artificial intelligence could usher in a new era of productivity and human progress, but warns of serious risks if advanced systems escape human control. Ramaphosa was speaking at the BRICS Leaders’ Summit in New Delhi, India. He says the threats include advanced cyberattacks, biological weapons development, mass surveillance, job losses […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, sê Suid-Afrika en China sal samewerking op sleutelgebiede van wetenskap en tegnologie versterk. Dit sluit in kunsmatige intelligensie, gesamentlike navorsingsentrums, ruimtewetenskap en sterrekunde, kwantumrekenaars, kuberveiligheid, openbare betrokkenheid en jeugontwikkeling. Nzimande het tydens die 19de Pujiang Innovasieforum in Sjanghai bygevoeg dat die twee lande ook hul […]
# Science, Technology and Innovation minister, Blade Nzimande, says South Africa and China will strengthen cooperation in key areas of science and technology. These include artificial intelligence, joint research centres, space science and astronomy, quantum computing, cybersecurity, public engagement and youth development. Addressing the 19th Pujiang Innovation Forum in Shanghai, Nzimande added the two countries […]
# President Cyril Ramaphosa sê die Verenigde Nasies en ander wêreld-instellings weerspieël nie meer die werklikhede van vandag na wense nie en is swak toegerus om die uitdagings van die toekoms die hoof te bied. Ramaphosa het tydens die BRICS-beraad in Indië gesê Afrika, wat 54 lidlande van die Verenigde Nasies en bykans ‘n vyfde […]
# President Cyril Ramaphosa het BRICS-lande gevra om multilateralisme te versterk deur middel van betekenisvolle hervorming en gesamentlike optrede. Hy het gepraat tydens ‘n geslote sessie oor inklusiewe wêreldwye bestuur en die versterking van multilateralisme by die BRICS-beraad in Nieu-Delhi, Indië. Ramaphosa het egter gewaarsku dat die relevansie van die Verenigde Nasies en die toekoms […]
# President Cyril Ramaphosa has called on BRICS countries to strengthen multilateralism through meaningful reform and collective action. He was speaking during a closed session on inclusive global governance and strengthening multilateralism at the BRICS Summit in New Delhi, India. However, the president warned that the relevance of the United Nations and the future of […]
# President Cyril Ramaphosa says the United Nations and other global institutions no longer adequately reflect today’s realities and are ill-equipped to address the challenges of the future. Speaking at the BRICS summit in India, Ramaphosa says Africa, which accounts for 54 United Nations member states and nearly one-fifth of the world’s population, remains without […]