# Iran het gedreig om alle energie-uitvoere uit die Midde-Ooste te stop, na die VSA sy vlootblokkade teen Iranse hawens herstel het. Die twee lande het mekaar gister vir ‘n vyfde dag aageval. Iran se Rewolusionêre Wag sê die uitvoer van olie en gas uit die streek sal óf vir almal óf vir niemand wees […]
# Outgoing British prime minister, Keir Starmer, says he is proud of everything he has achieved during his two-year tenure. He answered questions from lawmakers in the House of Commons for the last time yesterday. Starmer is due to hand over power to Andy Burnham on Monday, after the former Greater Manchester mayor is confirmed […]
# Iran has also threatened to halt all energy exports from the Middle East, following the US’s reinstatement of its naval blockade against Iranian ports. The two countries traded strikes for a fifth day yesterday. Iran’s Revolutionary Guards says the export of oil and gas from the region will be either for everyone or for no […]
# Presidency spokesperson Vincent Magwenya says the government has welcomed the latest United Nations report on the occupied Palestinian territories, as it supports their case before the International Court of Justice. Magwenya added South Africa will continue to pursue legal and diplomatic efforts in support of the Palestinian people. He states the findings highlight the […]
Die Appèlhof het die Nasionale Vervolgingsgesag verlof toegestaan om teen die ontslag van die Nigeriese televangelis Timothy Omotoso en sy twee medebeskuldigdes te appelleer. Die appèl sal probeer om die beslissing van die Hooggeregshof in Gqeberha, in die Oos-Kaap, om te keer om Omotoso, Lusanda Sulani en Zukiswa Sitho, vry te spreek van 32 aanklagte, […]
# Die woordoverder van die Presidensie, Vincent Magwenya sê die regering het die jongste Verenigde Nasies-verslag oor die besette Palestynse gebiede verwelkom, aangesien dit hul saak voor die Internasionale Hof van Justisie ondersteun. Magwenya sê Suid-Afrika sal voortgaan met wetlike en diplomatieke pogings ter ondersteuning van die Palestynse volk. Hy sê die bevindinge beklemtoon die […]
# The Supreme Court of Appeal has granted the National Prosecuting Authority leave to appeal the acquittal of Nigerian televangelist Timothy Omotoso and his two co-accused. The appeal will seek to overturn the decision by the High Court in Gqeberha, in the Eastern Cape, to clear Omotoso and his two co-accused, Lusanda Sulani and Zukiswa […]
# China se Nasionale Buro vir Statistiek sê toenemende eksterne onsekerheid en onbestendigheid het daartoe bygedra dat die ekonomie in die tweede kwartaal stadiger gegroei het as wat verwag is. Bruto binnelandse produk-syfers toon die wêreld se tweede grootste ekonomie het met 4,3-persent gegroei, minder as die verwagte 4,5-persent. Dit volg nadat China die jaar […]
# Die Departement van Gesondheid sê nie vrees nie, maar wetenskap lei Suid-Afrika se voorbereidings vir ‘n moontlike Ebola-uitbreking. Geen gevalle is plaaslik bevestig nie, maar owerhede versterk toesig- en reaksiemaatreëls namate uitbrekings in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda voortduur. Minister Aaron Motsoaledi sê 12 privaat en 24 openbare hospitale is aangewys om […]