# Standard Bank sê die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om rentekoerse onveranderd te laat, bied welkome verligting vir die landbousektor. Dis geneem ondanks die inflasiekoers wat verlede maand tot vyf-persent gestyg het. Brendan Jacobs van Standard Bank waarsku dat die landbou-sektor steeds aansienlike eksterne risiko’s ondervind, veral weens die voortslepende geopolitieke spanning in […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku dat die toenemende konflik tussen Amerika en Iran buite beheer raak en die Midde-Ooste op die “rand van die ondenkbare” plaas. Oliepryse het skerp gestyg nadat president Donald Trump gedreig het dat hy ʼn massiewe aanval teen Teheran oorweeg, groter as die aanvalle wat hy reeds […]
# The United Nations Secretary-General, António Guterres, has warned that the escalating conflict between the US and Iran is getting out of control and is pushing the Middle East towards the “edge of the unimaginable”. Oil prices have risen sharply as US president Donald Trump has threatened that he is considering launching a massive attack […]
# Standard Bank says the Reserve Bank’s Monetary Policy Committee’s decision to keep interest rates unchanged has provided welcome relief for the agricultural sector. This is despite inflation ticking higher to five-percent last month. Standard Bank’s Brendan Jacobs has cautioned the agricultural sector continues to face significant external risks, particularly from ongoing geopolitical tensions in […]
# President Donald Trump van Amerika se administrasie stel tariewe van tussen 10- en 12,5-persent in teen 60 handelsvennote, insluitend Suid-Afrika. Die rede is die lande se versuim om maatreëls doeltreffend toe te pas om die invoer van goedere wat deur dwangarbeid vervaardig is, te keer. Die tariewe raak belangrike ekonomiese vennote soos die Verenigde […]
# Die Britse regering sê hy is gereed om homself te verdedig teen Iranse missielaanvalle. Dit volg op ‘n dreigement van die Islamitiese Revolusionêre Wagkorps nadat Amerikaanse B-1 bomwerpers vir die eerste keer hierdie week Iranse teikens vanaf RAF Fairford in die suidweste van Engeland aangeval het. Die besluit kom van die nuwe eerste minister […]
# US president Donald Trump’s administration is imposing new tariffs ranging from ten-percent to 12.5-percent on 60 trading partners, including South Africa. This is for their failure to adopt and effectively enforce a prohibition on the importation of goods produced with forced labour. The tariffs target key economic partners, including the UK, China, the EU, […]
# The UK government says it is ready to defend itself against Iranian missile attacks. This follows a threat from the Islamic Revolutionary Guard Corps, after American B-1 bombers launched strike missions against Iranian targets from RAF Fairford, in southwest England, for the first time this week. The decision came under new prime minister Andy […]
# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het die Oorlogsmagte-resolusie aanvaar wat president Donald Trump beveel om die weermag aan die konflik met Iran te onttrek. Vier Republikeine het saam met die Demokrate ten gunste van die maatreël gestem, wat die stemme op 214 teenoor 208 gebring het. Die Senaat het ook ʼn poging aangewend om […]