# Die Britse eerste minister Andy Burnham sê daar sal geen vroeë algemene verkiesing binne die volgende 12 maande plaasvind nie. Dit volg na bespiegeling dat hy sy posisie moontlik wil versterk. Reform UK se leier, Nigel Farage, het ʼn vroeë verkiesing gevra en beweer die eerste minister het nie ʼn mandaat nie. Die volgende algemene verkiesing moet teen Augustus 2029 plaasvind. Burnham sê hy fokus nou daarop om die land te regeer, terwyl Brittanje begin om sy momentum, sin van positiwiteit en rigting terug te kry:
Britse eerste minister Burnham sê geen algemene verkiesing binne volgende 12 maande nie [KLANK]
ENG BurnhamOnPriorities