# President Donald Trump van Amerika sê hulle gaan binne die volgende twee weke ʼn algehele oorwinning oor Iran verklaar. Hy het herhaaldelik gesê hy verwag die konflik sal binnekort eindig, maar dit het tot toenemende spanning gelei. Trump het ook telkens gewaarsku militêre optrede sal verskerp indien Teheran nie instem tot ʼn ooreenkoms nie. […]
# US president Donald Trump says they will be declaring “total victory” over Iran in the next two weeks. He has repeatedly stated that he expects the conflict to reach a conclusion soon, with tensions continuously escalating after such declarations. He has also warned multiple times that military action could intensify if Tehran fails to […]
# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, is bekommerd oor hernieude aanvalle in die Midde-Ooste. Iran het Sondag missiele op Israel afgevuur uit vergelding vir ‘n aanval op die Libanese hoofstad, Beiroet. Israel het Maandagoggend reageer met teenaanvalle op Iranse militêre teikens. Dit is die eerste gevegte tussen die twee lande sedert ‘n […]
# Die Internasionale Strafhof se hoof-aanklaer, Karim Khan, is geskors na ʼn ondersoek oor bewerings van seksuele wangedrag. Die bewerings is in 2024 aangemeld deur ʼn vrou wat by die hof se hoofkwartier in Den Haag, Nederland, vir hom gewerk het. Khan staar tugprosedures in die gesig voordat al 125 lidlande van die Internasionale Strafhof […]
# United Nations secretary-general, António Guterres, has expressed alarm at the renewed escalation in the Middle East. Iran launched missiles at Israel on Sunday in retaliation for a strike on the Lebanese capital, Beirut. Israel responded on Monday morning by targeting Iranian military sites. This is the first time since an April ceasefire that the […]
# The International Criminal Court’s chief prosecutor, Karim Khan, has been suspended following an investigation into sexual misconduct allegations. The allegations first emerged in 2024 and were brought by a woman who worked for him at the court’s headquarters in The Hague, Netherlands. Khan will now be referred to disciplinary proceedings before all 125 ICC […]
# Die Europese Unie waarsku dat die terugkeer na ʼn volskaalse oorlog in die Midde-Ooste ʼn geweldige uitwerking op die hele streek sal hê. Iran en Israel het mekaar aangeval in die ergste voorvalle van geweld sedert die skietstilstand in April ingestel is. Die EU-hoof van buitelandse beleid, Kaja Kallas, sê die onmiddellike prioriteit is […]
# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê sy land sal vir eers aanvalle op Iran staak, maar waarsku dat hulle kragtig sal reageer as aanvalle hervat. Israel en Iran het mekaar vir die eerste keer sedert die skietstilstand in April aangeval. Netanyahu sê nadat die Iran-gesteunde militante groep Hisbolla op Israelse gebied gevuur het, het […]
# The European Union has warned that a return to full-scale war in the Middle East would come at a tremendous cost to the entire region. Iran and Israel traded strikes in the worst flare-up of violence since the April ceasefire came into effect. EU Foreign Policy chief, Kaja Kallas, says the immediate priority is […]