# With just over a week until Israel’s parliamentary elections, US president Donald Trump has officially endorsed prime minister Benjamin Netanyahu for re-election. This will be the first national vote since the Hamas-led attacks of October 2023. Trump describes Netanyahu as a great warrior and key US partner in confronting Iran. Most polls show Netanyahu’s […]
# Oekraïne se president, Volodimir Zelensky, sê dit sal ʼn geskiedkundige fout wees indien Amerika amptelik standpunt inneem saam met president Vladimir Putin van Rusland. Die verhouding tussen Washington en Kiëf het verswak nadat Amerika verlede week ʼn omstrede diesel-invoerooreenkoms met Rusland gesluit het. President Donald Trump beskuldig Zelensky dat hy nie die oorlog wil […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says if the US takes an official stance and sides with Russian president Vladimir Putin, it would be a “historic mistake”. Relations between Washington and Kyiv frayed after America struck a controversial deal to import Russian diesel last week. US president Donald Trump has accused Zelensky of not wanting to […]
# Die Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor toenemende spanning tussen Pretoria en Washington en die moontlike uitwerking op werksgeleenthede. Amerika sal na verwagting volgende maand besluit of Suid-Afrika deel van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika bly. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê hulle is ook bekommerd oor die […]
# Forum for South Africa has expressed concern over escalating tensions between Pretoria and Washington and the potential threat to jobs. The US is expected to decice next month on whether South Africa remains part of the African Growth and Opportunity Act programme. Forum leader Tebogo Mashilompane says they are also concerned about the role of […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het sy besluit verdedig om sanksies teen Rusland te blokkeer, slegs twee dae voor dit in werking sou tree. Hy het Vrydag ‘n uitvoerende bevel uitgereik waarvolgens die sanksies, insluitend dié wat op Rusland se ekonomie gemik is, vir 60 dae opskort word. Trump het ook voorgestelde tariewe laat […]
# Die Franse president Emmanuel Macron het kalmte en orde gevra en die geweld in die land beskryf as die werk van “opruiende elemente uit ver-linkse faksies, bygestaan deur verskeie misdadigers.” Frankryk is geskok ná een van die gewelddadigste naweke ooit, met vreedsame anti-regeringsbetogings wat in oproer en plundering ontaard het. Die betogings was oor […]
# US president Donald Trump has defended his decision to block sanctions on Russia two days before they were due to take effect. He issued an executive order on Friday, pausing the sanctions, including on Russia’s economy, for 60 days. Trump also waived proposed tariffs on countries importing oil from Moscow. In a post on […]
# Kanada se eerste minister, Mark Carney, beskryf die dood van vier weermaglede as “een van die leër se ergste tragedies op tuisgrond in vredestyd”. ʼn Brand het die naweek deur een van die land se grootste en besigste militêre basisse in Wainwright, Alberta, gewoed. Vier mense is dood en tientalle is beseer. Die brand het […]