# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika sluit aan by Pous Leo XIV se verbintenis tot vrede, voorspoed en gelykheid regoor die wêreld. Ramaphosa was op sy eerste besoek aan die Pous in Rome. Hy het verwys na gedeelde doelwitte en finansiële hervormings en multilaterale samewerking vir globale uitdagings:
# President Cyril Ramaphosa sê sy eerste ontmoeting met Pous Leo XIV in die Vatikaan is besonder betekenisvol, aangesien dit Suid-Afrika se eerste hoëvlak-betrokkenheid met die nuut aangestelde Pous verteenwoordig. Ramaphosa sê sy verkiesing as Pous in Mei vanjaar het ‘n belangrike geleentheid gebied om bilaterale betrekkinge met die Pous te herbevestig en te versterk. […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa join the Pope Leo XIV’s commitment to peace, prosperity and equality across the globe. Ramaphosa was on his first visit to meet the Pope in Rome. He highlighted shared goals and financial reforms and multilateral cooperation for global challenges:
# President Cyril Ramaphosa says his first meeting with Pope Leo X1V at the Vatican is of particular significance as it represents South Africa’s first high-level engagement with the newly appointed Pontiff. Ramaphosa says his ascension to papacy in May this year provided an important opportunity to reaffirm and strengthen bilateral relations with the Holy […]
# Die uitvoerende hoof van die Johannesburgse Varsproduktemark, Sello Michael Makhubela, het gister in België die Wêreldunie van Groothandelmarkte se Bestuurder van die Jaar-toekenning vir 2025 ontvang. Die toekenning erken sy transformerende leierskap, operasionele modernisering en die bevordering van volhoubaarheid, inklusiwiteit en gemeenskapsbetrokkenheid. Onder sy leiding het die mark rekordomset behaal, samewerking met belanghebbendes versterk […]
# The CEO of the Joburg Market, Sello Michael Makhubela, received the World Union of Wholesale Markets’ Manager of the Year Award 2025 in Belgium yesterday. The accolade acknowledges his transformative leadership, operational modernisation, and promotion of sustainability, inclusivity, and community engagement. City spokesperson Virgil James says under his guidance, Joburg Market achieved record turnover, […]
# Die Verenigde State het geweier om die meeste van die ooreengekome voorstelle te onderskryf tydens die G20-gesondheidswerkgroepvergadering in Polokwane, Limpopo gister. Die VSA het volgens berigte beswaar gemaak teen verwysings na solidariteit, gelykheid, volhoubaarheid, geslagsgelykheid en inklusiwiteit in die konteks van gesondheid, die kerntemas van Suid-Afrika se presidentskap. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, […]
# ‘n Tweede tifoon in ‘n week storm af op die Filippyne, met inwoners wat gewaarsku word om te vlug voor die dreigende vernietigende winde en lewensgevaarlike stormgetye. Fung-wong volg kort op die hakke van Tifoon Kalmaegi, wat die dood van sowat 200 mense in die sentrale deel van die Filippyne veroorsaak het, asook as […]
# A second typhoon in a week is churning toward the Philippines, with residents in its path warned to flee the looming destructive winds and life-threatening storm surges. Fung-wong follows on the heels of Typhoon Kalmaegi, which killed almost 200 people in the central part of the Philippines, as well as five people in Vietnam. […]