Skip to content

Amerikaanse minderheidsleier vra onmiddellike kongresaksie om KI te beheer [KLANK]

# Die Amerikaanse minderheidsleier, Hakeem Jeffries. het ‘n beroep op die Kongres gedoen om stappe te doen om kunsmatige intelligensie te beheer. Hy sê die welstand van Amerikaners moet beskerm word. Dis te midde van topleiers in die KI-bedryf wat ‘n versigtiger benadering in die ontwikkeling van die tegnologie aanmoedig en waarsku dit kan menslikheid uitwis as dit nie dopgehou word nie. Jeffries sê Amerikaners moet die voordele van kunsmatige intelligensie benut onder om onderwerp te word aan die baie werklike en gevaarlike nadelige aspekte:

ENG JeffriesOnAIAction