# Three people were killed on Sunday when high winds toppled a tree in northern Germany during an Easter egg hunt. Around 50 were attending the event in woods near the town of Satrupholm when a 30-metre tree fell on the group. The police said in a statement four people were pinned under the tree. […]
# Duisende aanbidders het Sondag na die St Peters-plein gestroom om na Pous Leo se boodskap tydens sy eerste Paasmis as pous te luister. Die pous het diegene wat die mag het om oorloë te ontketen, gevra om eerder vrede te kies. Leo het die afgelope weke herhaaldelik voortslepende wêreldwye konflikte veroordeel en ‘n reeks […]
# Thousands of worshippers flocked to St Peter’s Square on Sunday to hear Pope Leo deliver his first Easter Mass address as pontiff. The pope called on those who have the power to unleash wars to choose peace. Leo has repeatedly denounced ongoing global conflicts in recent weeks, using a series of Holy Week addresses […]
# US President Donald Trump has published another post on social media in which he threatened to destroy Iran’s power plants and bridges if it failed to meet his Tuesday deadline to reopen the Strait of Hormuz. Trump’s new threat came after he announced the second crew member of a US fighter jet downed over […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het nog ‘n dreigement op sosiale media gemaak om Iran se kragsentrales en brûe te vernietig as hy nie sy Dinsdag-sperdatum nakom om die Straat van Hormoes te heropen nie. Trump se nuwe dreigement volg na die aankondiging dat die tweede bemanningslid van ‘n Amerikaanse vegvliegtuig wat oor Iran […]
# Die DA se oorsese netwerk, DA Abroad, verwelkom die Onafhanklike Verkiesingskommissie se versekering dat oorsese aanlyn registrasie die naweek in werking sal tree. Dit volg nadat die OVK se adjunk uitvoerende hoof van verkiesingsbedrywighede, Masego Sheburi, dié week aan die Parlement bevestig het dat die aanlyn registrasiestelsel vir buitelandse kiesers nou gereed is. Ludré […]