# Die Namibiese Raad vir Vee en Vee-produkte sê vleispryse het op ʼn weeklikse basis met gemiddeld 12,78-persent gestyg weens groter vraag en beperkte aanbod. Dit volg nadat die Direktoraat van Veeartsenydiense die beweging van vee beperk het na die uitbreking van bek-en-klouseer. Desmond Cloete van die raad sê prosedures word hersien om regstreekse slagtery by geregistreerde voerkrale en kwarantyn-aanlegte toe te laat, onderworpe aan toetsing en veiligheidsvereistes:
Vleispryse kan daal in Namibië indien bek-en-klouseerbeperkings verslap word [KLANK]
ENG CloeteOnPrices