# Die leierskap van die MK-party Jeugliga, onder leiding van sy president Qiniso Cibane, is op pad na China. Die besoek is gerig op globale innovasies, vaardigheidsontwikkelingsmodelle en volhoubare ontwikkelingsgeleenthede vir die bemagtiging van Suid-Afrika se jeug. Die MK-party sê die strategiese betrokkenheid weerspieël die jeugliga se verbintenis om te leer uit internasionale beste praktyke, […]
# The MK Party Youth League leadership, led by its president Qiniso Cibane, is embarking on a visit to China. The visit is aimed at exploring global innovations, skills development models, and sustainable developmental opportunities to empower the youth of South Africa. The MK Party says this strategic engagement reflects the Youth League’s commitment to […]
# Die vier ruimtevaarders aan boord van NASA se Artemis 2-toetsvlug om die maan het geskiedenis gemaak deur dit verder van die Aarde af te waag as enigiemand ooit tevore, en die 1970-rekord wat deur Apollo 13 opgestel is, te verbeter. Gedurende ‘n ses uur lange verbyvlug het die bemanning van die Orion-kapsule, Reid Wiseman, […]
# Four astronauts aboard NASA’s Artemis 2 test flight around the moon have made history, venturing farther from Earth than anyone ever has, breaking the 1970 record set by Apollo 13. Across a six-hour flyby, the crew of the Orion capsule, Reid Wiseman, Victor Glover, Christina Koch, and Jeremy Hansen, captured views of the moon’s […]
# Die Grensbestuursowerheid het gister by die Beitbrug-grenspos in Limpopo ʼn taxi voorgekeer met ses kinders sonder ouers of dokumente aan boord. Die taxibestuurder is gearresteer weens sy hulp en bystand met onwettige migrasie. Die owerheid se kommissaris, Michael Masiapato, sê die kinders is aan die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling oorhandig en sal met hul […]
# President Donald Trump van Amerika sê Iran kan in een nag vernietig word as hy nie ʼn ooreenkoms bereik voor die sperdatum wat Trump vir die opening van die Straat van Hormoes gestel het nie. Hy het gister by die Withuis dreigemente herhaal om Iran se brûe en kragaanlegte aan te val en sê […]
# The Border Management Authority intercepted a taxi carrying six children who were found to be without documentation or parents at the Beitbridge Border Post in Limpopo on Monday. The taxi driver has been arrested for aiding and abetting illegal migration. BMA Commissioner, Michael Masiapato, says the children have been handed over to the Department […]
# US president Donald Trump says Iran can be taken out in one night if it fails to make a deal before the deadline he set for the reopening of the Strait of Hormuz. Speaking at the White House on Monday, Trump reiterated threats to hit Iran’s bridges and power plants, claiming the Iranian people […]
# President Donald Trump van Amerika sê ʼn voorstel vir ʼn skietstilstand van 45 dae met Iran is ʼn betekenisvolle stap, maar dis nie goed genoeg nie. Die voorstel wat deur die bemiddelaars, Pakistan, Egipte en Turkye bewerkstellig is, sluit die heropening van die Straat van Hormoes in wat een van die wêreld se besigste olie-seeroetes […]