# Die DA gaan sy manifes vir die plaaslike regeringverkiesing op 8 Augustus in Johannesburg bekendstel. Die party sê die stad is gekies omdat hulle glo Johannesburg is vervalle gelaat as gevolg van swak bestuur, en kiesers kry die geleentheid om dit op 4 November by die stembus te verander. Woordvoerder Werner Horn sê party-leier […]
# Die Verkiesingskommissie sê die Verkiesingsgedragskode oor die Bekamping van Waninligting is daarop gemik om ‘n meer betroubare inligtingsomgewing te skep deur weerstand teen valse inligting, manipulering en gekoördineerde oneerlike aanlyngedrag te versterk. Dit is vandag die sluitingsdatum vir openbare kommentaar oor die nuwe kode, wat tot straf kan lei vir politieke partye en kandidate […]
# The Electoral Commission says the Electoral Code of Conduct on Countering Disinformation is aimed at creating a more reliable information environment by strengthening resistance against disinformation, manipulation and coordinated inauthentic online behaviour. Today is the deadline for public comments on the new code, which could result in political parties and candidates who deliberately spread […]
# The ANC is encouraging all South Africans to register as voters for the upcoming local government elections in November, in honour of former president Nelson Mandela’s legacy. During the registration weekend, the Electoral Commission recorded 2.9-million registration transactions. This is an improvement from the 1.7-million transactions recorded during the voter registration weekend for the comparable […]
# Die ANC moedig alle Suid-Afrikaners aan om ter ere van oudpresident Nelson Mandela se nalatenskap, te registreer as kiesers vir die plaaslike verkiesing in November. Die Verkiesingskommissie het tydens die registrasienaweek 2,9-miljoen registrasies aangeteken. Dit is ‘n verbetering ná die 1,7-miljoen tydens die registrasienaweek vir die vergelykbare verkiesing in 2021. Die ANC se waarnemende […]
# Build One South Africa het sy ‘dubbel-dag’ Mandeladagveldtog van stapel gestuur, wat Suid-Afrikaners aanspoor om voormalige president Nelson Mandela se nalatenskap te vereer met gemeenskapsdiens en demokratiese deelname. Partylede sal vandag 67 minute gebruik om hul gemeenskappe te dien en ook minstens 67 stemgeregtigdes aanmoedig om te registreer vir die verkiesing op 4 November. […]
# Build One South Africa has launched its ‘double in a day’ Mandela Day campaign, urging South Africans to honour late former president Nelson Mandela’s legacy through community service and democratic participation. Today, party members will spend 67 minutes serving their communities while encouraging at least 67 eligible people to register to vote on 4 […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die regering oorweeg dit om die Wysigingswetsontwerp op Munisipale Strukture voor November se plaaslike regeringsverkiesing te bespoedig om bestendigheid ná die verkiesing te bevorder. Die wetgewing, ook bekend as die Koalisiewetsontwerp, beoog om ‘n wetgewende raamwerk in te stel vir die vorming en […]
# Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Velenkosini Hlabisa, says government is considering fast-tracking the Municipal Structures Amendment Bill in time for November’s local government elections to ensure post-election stability. The legislation, also known as the Coalitions Bill, seeks to provide a legislative framework to guide the formation and management of coalition governments, and provide […]