Skip to content

ANC vra jong kiesers om te stem ondanks toenemende ontevredenheid oor politieke leierskap [KLANK]

# Die ANC vra jong Suid-Afrikaners om hul demokratiese reg uit te oefen en te stem, ondanks toenemende ontevredenheid oor politieke leierskap en uitdagings met dienslewering. Die party sê hy besef sommige jongmense het geldige redes om ontnugter te voel, maar glo dit moet hul nie ontmoedig om deel te neem aan die demokratiese proses nie. Woordvoerder, Mahlengi Bhengu, waarsku ‘n gebrek aan belangstelling ondermyn die demokratiese regte waarvoor vorige geslagte geveg het:

ENG BhenguOnYoungVoters